LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Fever Tree Guest House | LekkeSlaap
+24

The Fever Tree Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westelike area van die iSimangaliso Vleilandpark af.

Daar is 6 eenhede en verblyf word aan tot 17 gaste gebied. Die eenhede is die familiekamer, dubbelkamer, semi-selfsorgdubbelkamer, 2 kamers met 2 enkelbeddens en ’n selfsorgkothuis. Al die kamers het gerieflike beddens en ’n badkamer met ’n stort of bad.

Aandete kan op versoek bedien word.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, braai-area, WiFi en ’n gaste-leefarea in.

Doendinge in die omtrek sluit gholf, voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir The Fever Tree Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Fever Tree Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 297, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd02deaa8b064507c7d63bb670013562a9aecfb1746026c4443dbc3233942788805cf337e4c63a79b8b9c83254594f2bca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 297 Koedoe Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 02:00-19:00 10:00 -28.0194857 32.2656109
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!