LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Fig Tree | LekkeSlaap
+7

The Fig Tree

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxwellstraat 32, Risiville , Vereeniging , 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Fig Tree is in Risiville in Vereeniging.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waskamer met 'm wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n gemaklike leerbank en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n patio-area wat 'n piekniektafel en braaigeriewe het.

Slaapplek

’n Bespreking by The Fig Tree sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Fig Tree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Maxwellstraat 32, Risiville , Vereeniging , 1929, Gauteng
  • Gaste dink The Fig Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maxwellstraat 32, Risiville , Vereeniging , 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjP5janV3PvGtlVzOkJ99W70Nt3L9aU4wQucuqTAkx6YV9Nbz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 32 Maxwell Street Risiville 1929 Gauteng 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -26.64364 27.97642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!