Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Forecourt B&B and Self-Catering

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 60 resensies vir The Forecourt B&B and Self-Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Besigheidsreis

Baie netjies en gerieflik!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek met 'n koffiewinkel met lekker kos.

Skoon en netjiese blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Safe, convenient and pleasant.

Great stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag.

Baie goed ingerig, ruim en gerieflik. Lieflike plek om te oornag op 'n reis. Heerlike braai area. Sentraal gelee. Baie gasvry ontvang. Sal definitief weer daar oorbly. WiFi was 'n uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M
Enkelreisiger

Heerlik en stil.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mongezi P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mongezi P
Enkelreisiger

Nice place to stay in.

The place is safe with the locked gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobi P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Wat 'n verrassing na 'n baie lang pad! Die bed is gemaklik, die kussings luuks en die kamer silwerskoon. Die perfekte oornagplek as jy deur die Oos-Kaap reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Thanks so much for your review, I'm very glad you enjoyed your stay with us!

The Forecourt B&B and Self-Catering
Karen B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Alles in een.

Heerlike, skoon oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die gastehuis is langs die motorhawe. Harde musiek uit taxi's is soms hoorbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Easily accessible, clean and modern in the middle of the CBD.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Gerieflike, ruim kamer.

Etes beskikbaar in Forcourt koffiewinkel langsaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and convenient to stay over while traveling through the province.

The rooms are neat and tidy. The coffee shop has amazing roosterkoek breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully appointed rooms, an oasis in the town of Dordrecht.

The only surprise we got was that it is a B&B. The second B is not included in the rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe L
Gesin met klein kinders

Very clean, nice flat for an overnight stay.

Thanks for accommodating us on short notice. The flat was nice and very clean - just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en veilig.

Algemeen 'n topplek om in te oornag. Die dorp bied jou eintlik niks maar het nietemin dit daar geniet en sal dit weer gebruik om oor te slaap. TV is goed en WiFi geen probleem. Die stort kan gerus 'n "Deep Cleanse" kry om die swart alge te verwyder maar is nie te grillerig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Besigheidsreis

The room is lovely and clean.

Unfortunately we stayed over on a Saturday night. There is nowhere to buy food, had a meal prepared and ate this 5 hours later. The Sunday breakfast was supposed to be available from 08:00, but by 8:15 the staff was late and we left without breakfast. Still a very nice place to overnight in an area that offers very little.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dorothea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag.

Netjies en goed vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maartin A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, uiters netjies met puik diens!

Pragtige kamers, met uiters vriendelike en hulpvaardige personeel. Sien jul beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en veilig.

Hartlike ontvangs en ekstra reëlings om aan al ons behoeftes te voldoen. Alles was uiters netjies en skoon. Daar is ook veilige parkering vir die voertuie. Dit is die perfekte plek om te oornag na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Saam met vriende

Clean, and beautiful decor.

We only figured out the air conditioner in the morning - was pretty cold. Kindly leave instructions. The instructions left in the room referred to an honesty bar - must be outdated, because we missed the goodies promised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benitha J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benitha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik, pragtig, uit die boonste rakke.

Dankie Lisa vir 'n onvergeetlike aand! Regtig baie netjies en ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Good experience and had a good night's rest!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met tieners

Skoon, mooi, als wat jy nodig het.

Net oorgeslaap, eienaar het vir ons kos gereël, want als in dorp was reeds toe. Dit was baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V
Gesin met klein kinders

Goeie breuk vir die lang pad.

Ons was op pad na Calitzdorp vanaf Durban en The Forecourt B&b was haldpad. Dit was mooi skoon en elegant. Heerlik met ons 2 kleintjies - hulle kon lekker op die mat in die sitkamer speel en hulle bedjies het perfek langs die bed in die hoofslaapkamer ingepas. Hulle het ook aangebied om aandete vir ons te reël en reg te hê in die eenheid met ons koms - dit was heerlik welkom na die lang rit! Ons beveel hulle definitief aan vir ons vriende.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obed R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Obed R
Gesin met klein kinders

Quiet and private.

The apartment has a lot of privacy and a lot of space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

R850 for a luxury room, rubbish.

No self catering (eating) utensils available. Not even teaspoons for the coffee. We luckily brought food for the trip, yet there were no plates, knives or forks to eat with. We had to phone Lisa, who brought us the necessary. The final insult was when we retired for the night, pulled back the duvet covet; the sheets were dirty - they had not been changed since the previous occupants. Upon phoning Lisa again all she could say was that the permanent cleaning lady was off. This visit was so disgustingly poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmari K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het as oornag gebruik

Was aangenaam verras oor die netheid. Die personeel was aangenaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren B
Gesin met klein kinders

Adequate for an over-night stop.

Clean, comfortable, but noisy on the main road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C
Gesin met tieners

Netjiese en gerieflike verblyf, ideaal vir oornagstop.

Eienaar het vooraf reëlings getref vir sleutel toe ons nie betyds daar kon wees nie. Het ook vir ons laat weet dat daar nie eetplekke of winkels is indien ons nie self beplan het vir ete nie. Het ekstra moeite gedoen om vir ons aandete te reël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie O
Gesin met klein kinders

Baie ruim skoon netjies en veilig

5 ster gehalte sal weer daar oornag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan T
Gesin met klein kinders

Ons gesin het The Forecourt slegs gebruik as 'n oorslaappunt en nie vir toeriste doeleindes nie. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig vir selfsorg en is skoon en netjies. Die personeel is ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Die enigste negatiewe van The Forecourt is sy ligging (by die kruising van twee hoofpaaie) wat veroorsaak dat dit raserig is, selfs binne die eenheid waarin ons gebly het. Ons kon tot laat die aand harde musiek hoor speel, mense hoor gesels wat verbystap in die straat, asook verkeersgeraas. Die eenheid maak ook gebruik van 'n boorgat wat ook bydra na die raserigheid met dié dat die pomp gereeld aan en af sit. Besoekers moet ook daarop let dat die boorgatwater in die eenheid nie gedrink kan word nie. The Forecourt het wel 'n 1.5L waterbottel voorsien om te gebruik, wat bietjie min was vir vier mense vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aukje V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Aukje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie langer as 2 nagte.

Die woonstelle is baie mooi en skoon, maar die ligging aan die hoofstraat is nie geskik vir toeriste. Die geraas van karre en baie mense wat langsloop is nie lekker nie. Daar was ook geen plek om buite te kan sit. Ons was toegesluit agter hoe hekke en dit is glad nie wat 'n toeris soek nie. Vir mense wat oornag vir hulle werk is dit uitstekend. Sleep and go!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wentzel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie veilig gevoel behalwe vir die geraas in die hoofstraat Netjies, skoon en aangename verblyf.

Ek sal weer daar tuisgaan as ons in daardie omgewing reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Jammer oor die geraas.
Groete

The Forecourt B&B and Self-Catering
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod G
Enkelreisiger

A very pleasant stay.

Great value for money. Had all I needed. Accommodation clean and well appointed. Security well sorted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie.

Lisa is 'n wonderlike gasvrou en die kamer wat ons ontvang het, was uit die boonste rakke! Hiper netjies en baie smaakvol. Daar is selfs 'n lieflike braai-area en die aangrensende koffiewinkel is 'n bonus. Maak Dordrecht 'n oornagstop op jou reis en bederf jouself met 'n naggie in Forecourt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons waardeer dit.
Tot volgende keer

The Forecourt B&B and Self-Catering
Thea J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verrassing!

Baie dankie vir die netjiese, skoon en gerieflike verblyf! Dit was meer as wat ons verwag het op so 'n klein dorpie! Die kamer was silwerskoon en netjies. Die omgewing glad nie raserig nie ten spyte van die Vulstasie reg langsaan. Ons het ook nooit onveilig gevoel nie. Indien ons weer in daardie omgewing moet oorslaap, sal ons enige tyd weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar en ondersteuning! Ons waardeer dit opreg! Tot volgende keer

The Forecourt B&B and Self-Catering
Hannes D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Enkelreisiger

Uitstekend.

Die bestuur en personeel het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Die perseel is in 'n veilige omgewing en die eenhede skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Wgm G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Wgm G
Enkelreisiger

Neat and enjoyable.

I really enjoyed my stay. I loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie nag se rus om die dag se reis af te skut en energie vir die dag se reis wat kom.

Dit is ons tweede besoek en weereens was ons nie teleurgesteld nie. Alles was vir ons gerieflik en ons het gevoel soos ou vriende wat kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en positiewe kommentaar. Julle voel vir ons ook soos ou vriende!

Tot volgende keer.

The Forecourt B&B and Self-Catering
Heinz M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geslaap.

Matte is baie vuil, vervang asb. Kamer is skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Ons het die matte met nuwes vervang wat donkerder is, hopelik sal dit nie so maklik merke wys as mense mors op die matte nie.

The Forecourt B&B and Self-Catering
Sharolyn D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharolyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Everything was good. Staff were extremely friendly and helpful. The only complaint we have is that the coffee at breakfast was rather expensive almost the same price as the food at R22 per cup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B
Gesin met tieners

So skoon en netjies.

Goeie diens. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende komentaar.

The Forecourt B&B and Self-Catering
Chris E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi kamer, dorp en omgewing. Veilige parkering.

Vriendelike ontvangs. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than we expected, was very cold, but we kept warm with the electrical blankets supplied.

Will stay there any time again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Enkelreisiger

Uitstekend.

Vriendelike staf. Diens uistekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan T
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Netjiese, nuut oorgedoende gastehuis. Teen hoofstraat, maar stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntosh M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntosh M
Saam met vriende

Very much OK.

I enjoyed the peace and quiet of the place. The room is big enough with nice linen and value for money. The only thing that I didn't like was the carpet. I am not a carpet person and it is even worse for me when it is not clean. How I wish it was tiling all round. Otherwise the place was nice, something I didn't expect in Dordrecht as it is a very small town. I will definitely use it if i happened to land in that vicinity one day. However I will ask for a room without carpet if they have any or the one with a clean carpet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met vriende

Dit het ons verwagtinge oortref!

Ek en my vriende is gewoond aan eersteklas akkommodasie. Met dié dat ons lugwaardinne is reis ons gereeld na eerstewêreldlande, daarom kan ek sê dat ons aangenaam verras was met die kamers hier. Die enigste "downer" hier was, toe ons daar aankom het ons 4 kamers bespreek en deposito's betaal en ons het net gevra vir 3. Deposito's is natuurlik nie-terugbetaalbaar. Ons het aanlyn bespreek en betaal en ek dink dis waar die fout ingesluip het. Ek het wel die reisagent met e-pos gekontak en aangedring dat sy seker maak dat ek net vir 3 kamers betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pincione A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pincione A
Enkelreisiger

Not terrible but the only address in Dordrecht.

Once more an owner on holiday or abroad. The supposed restaurant close at 6 PM so you have to warm on oven what they have given you before to close. No WiFi connection, at least in the rooms but the restaurant is closed and also the staff don't know the password.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

I'm sorry to hear you were not satisfied with your stay. We were away visiting family overseas for 2 weeks, so I am sorry we were not there when you checked in. Please understand that Dordrecht is a very small town and we have a coffee shop (not a restaurant) that closes at 6 pm due to insufficient customers in the evenings. We have luxury rooms available, with better facilities in a better location, however you had reserved a standard room. I hope you will consider us for any future needs, and we will ensure that you have a better experience than last time.

The Forecourt B&B and Self-Catering
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en snoesig.

Ons verblyf was tydens die middel van die winter en die personeel en eienaar het ons verblyf warm en gemaklik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Forecourt B&B and Self-Catering se terugvoer

Thanks for the positive feedback, Joanne!
Please don't forget to send me the email about your findings at the cemetery!
Best wishes
Pieter Greyling

The Forecourt B&B and Self-Catering
Lynn P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place as a stopover.

The Forecourt B&B staff were friendly, helpful and efficient. Because of it's location we didn't feel safe leaving the premises in the evening but in the complex we felt perfectly safe. As a stopover or perhaps as a base it is very good but I'm not sure about staying for a longer period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita D
Enkelreisiger

Beter as wat ek verwag het.

Ek het een aand daar oorgeslaap en dit was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon-jacques P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon-jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na die Drakensberge.

Baie vriendelike diens. Ons is sonder dat ons daarvoor gevra het, opgegradeer na hulle nuwe eenheid omdat dit warmer sou wees as dit wat bespreek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Ek sou nooit hierdie 5-ster gehalte verwag het op so 'n klein dorpie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L
Gesin met tieners

Werklik netjies, vriendelik en mooi.

Ons is 'n groep van nege mense met tieners en die bestuur het ons gratis opgegradeer na hulle nuwe "luxury accommodation". Alles was splinternuut en perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Gesin met tieners

Lekker.

'n Baie netjiese en gesellige woonstel, alhoewel die ligging in die hoofstraat nie ideaal is nie. Vir een of twee nagte is dit egter meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette C
Gesin met tieners

Aanvaarbaar

Daar is nêrens genoem dat daar trappe na die woonstel is nie, en aangesien ek swaar stap (met 'n ernstige knie-probleem) was dit nie aangenaam na 'n dag se reis nie! Ook stem ons nie saam met die "veilige parkeerplek" nie. Dit was baie koud en daar is net verwarmers. Verder was die verblyf goed. Grootste klagte is die trappe en die geraas van die haarsalon onder die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Grey Straat, , Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6b256a964c7c8a26e0b1eedb395364060a3c8ddfac2458a27cb3c6ea7324e907f84d6b2332c3e1eff00eb6d1f9875ffdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 43 Grey Street Dordrecht 5435 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.377739407014 27.046633958817