The Forest Coves
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 351 Olive bee-easter crescent, Heron Hill, Boardwalk Ext 16, 0001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Forest Coves bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Heron Hill, Gauteng — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis met lugversorging bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die bykomende gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle kamers is toegerus met slim-TV's met Netflix, asook gratis WiFi.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir gesinsmaaltye. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende buitesitplek – ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Una Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 351 Olive bee-easter crescent, Heron Hill, Boardwalk Ext 16, 0001, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
351 Olive bee-easter crescent, Heron Hill, Boardwalk Ext 16, 0001, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang