Tokai Forest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Welkom by Tokai Forest Guest House aan die voet van die Constantia-berge. Die Tokai-woud is in ons agterplaas!

As jy op soek is na rus en vrede en die kalm klanke van die natuur, hoef jy nie verder as Tokai Forest Guest House te soek nie. Hier in ons klein stukkie hemel sal jy soggens ontwaak met die voëlgesang uit die woud. Jy kan 'n heerlike cappuccino op jou privaat stoep geniet en op woudwandelings gaan.

Vir die buitelugliefhebbers is daar wonderlike fietsry- en drafroetes reg buite Tokai Forest Guest House se tuinhekkie.

Verder is ons ligging ideaal vir sakereisigers, want ons is naby Westlake- en Steenberg Besigheidspark - Westlake- en Steenberg Gholflandgoed is nóg nader!

Die VSA se ambassade is net 2,5 km van Tokai Forest Guest House af.

Ontbyt word elke oggend bedien en aandete is beskikbaar op versoek.

Ons sien uit daarna om jou by ons instansie te verwelkom!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tokai Forest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 840 R1 196 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]