LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Fox's Lair | LekkeSlaap
+8

The Fox's Lair

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir The Fox's Lair
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roux V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Rustig en gerieflik.

Ons was met baie gasvryheid ontvang in n pragtige drie slaap kamer woon eenheid wat gerieflik was vir ons almal. Die drie badkamers was 'n groot bonus vir 'n groep van ses persone. Die braai-area is veilig en goeie braaihout was verskaf. Die woning was baie netjies, skoon en die lugversorgers het vir ons almal 'n goeie nagrus versorg. Die gasvrou, Louise het ons baie tuis laat voel en hup aan gebied waar nodig. Die plaasatmosfeer was so lekker en geensins onveilig gevoel nie. Sal weer gaan!

Vanessa S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and close to Augrabies National park and pet friendly.

Louise provided all the comforts necessary for a great stay, the unit was new and bedrooms really tastefully furnished and bathrooms very mod. Very secure accommodation close the Augrabies falls which was great. We brought our dogs with and Louise provided a lovely grassed area for them while we went to the falls.

Kathi D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathi D
Saam met vriende

Fantastic.

Absolutely fantastic place and their braai wood is amazing. Will definitely stay again when we go again.

Salomie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker op 'n druiweplaas.

Plek is baie netjies en baie privaat. Lekker groen gras veral as jy 'n klein hondjie het. Huisie is baie mooi en netjies. Ek sal The Fox's Lair definitief aanbeveel. En die gasvrou gee die lekkerste beskuit saam met koffie.

Marlize G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Saam met vriende

Baie netjiese plek!

Baie goed toegeruste huisie. Lekker warm geslaap. Plek is mooi skoon. Heerlike beskuit met koffie en tee. Genoeg hout vir 'n heerlike braaivleisvuurtjie. Vriendelike diens.

Hannes K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Ons het heerlik gebly. Die verblyf was netjies. Die privaat binnehof is ideaal om as groep vriende saam te braai en te kuier en baie goeie braaihout is voorsien.

Bartus O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bartus O
Gesin met tieners

Netjiese oorslaap plek.

Netjies en ruim kamers met gasvrye gasvrou. Al klagte is dat daar geen bediende is wat skottelgoed was of skoonmaak vir die tyd van verblyf nie. Moet ook se dat die oorbly tydperk wel oor 'n vakansiedag geval het.

Ryza S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryza S

Baie netjies en ruim.

Baie lekker gebly. Ongelukkig een aand is net te min! Sal dit weer wil besoek en vir seker aanbeveel.

Marietjie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Mooi en goed ingerigte eenheid met pragtige en suite-badkamers is vir my sommer 'n groot bonus.

Nogal gesukkel om die die plek te kry. Daar is 'n naambord aangebring maar is nie duidelik sigbaar tussen die heelwat ander borde wat op dieselfde plek aangebring is nie. Hout word verskaf, so bring gerus vleis saam om te braai. Lekker privaat ommuurde area om te braai. Kombuis baie goed toegerus.

Nanette K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly en lekker ontspan. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

Al wat gekort het was 'n swartsak, 'n besem en 'n droograk vir wasgoed. Het baie lekker gebly.

Henriette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette D
Gesin met klein kinders

Fox's Liar was baie skoon, netjies en uitstekend toegerus. Die woonstel is reg oorkant die eienaar se huis en hulle honde wat snags blaf was 'n groot probleem vir ons.

Die woonstel is baie smaakvol en goed toegerus. Alles was baie netjies en skoon. Pad-aanwysings is nie goed nie en daar is slegs een klein bordjie in een rigting aangebring. Ons het van die ander kant af gekom en dit gemis. Ons moes op die ou end rondvra om die plek te kry. Geen GPS koördinate. Geen antwoord op telefoonoproepe wat ons gemaak het nie. Met ons aankoms was al die hekke gesluit en niemand daar om ons te ontvang nie. Ons moes meer as 'n uur sukkel om die eienaar in die hande te kry (verskeie telefoonoproepe na `n verskeidenheid van nommers was onsuksesvol). Het op die ou einde LekkeSlaap gekontak wat die eienaar in die hande gekry het om ons te kontak. Nie wat 'n mens wil hê na 'n baie lang dag se ry met 'n baba in die kar nie. Die tweede aand het die hond aanhoudend geblaf. Ons het die eienaar probeer bel (onsuksesvol), en op die ou einde verskeie sms'e gestuur in die vroeë oggendure om te vra om asb. plan te maak met die hond. Dit was 'n gesukkel.

Ronel E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Saam met vriende

Uiters aangenaam!

Die personeel was uiters hulpvaardig, die kamers ruim en baie netjies. Die omgewing is pragtig. Baie naby aan Augrabies-waterval. Sal The Fox's Lair met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YzlhODBmLWYwMWYtNDI2OC05OWE3LTM0YTdhZjM1YzFlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 280  per nag (vir 6 persone) 12 5 1 5 The Lair Trust Farm Off the R359 8874 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.660967502462 20.344134271145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!