The French Affaire

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The French Affaire is 'n gerieflike selfsorghuis in Parys. Die huis is smaakvol versier en is naby winkels, restaurante en verskeie gesinsvriendelike doendinge en besienswaardighede in en om Parys.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei en breekware.

Die 'n eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n patio en 'n aparte, privaat area met braaigeriewe. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie, is ook beskikbaar.

Parys is in die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied geleë. Daar is verskeie doendinge, restaurante en 2 gholfbane vir gaste se vermaak. Die huis is ideaal vir buitelug-entoesiaste, asook vir diegene wat wil wegbreek vir 'n romantiese naweek.

Slaapplek

'n Bespreking by The French Affaire sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The French Affaire gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za