Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Funny Farm Shire

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir The Funny Farm Shire
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pj C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie aangename tyd beleef. Net jammer van die slegte grondpad om by die plek uit te kom.

Unieke huisvesting en baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Ek beveel net aan dat die advertensie melding moet maak van die feit dat daar 'n redelike lang, lelike stuk grondpad gery moet word. Ek sou nie gegaan het as ek dit geweet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Funny Farm Shire se terugvoer

The gravel road is 3.4 kilometres and the condition varies depending on when Eden Roads grade. Generally the road is graded every 4 to 6 weeks.

The Funny Farm Shire
Hermien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met vriende

Lord of the Rings-tema.

Ses nagte in Hobbit House by Funny Farm Shire gebly (oor Kersfees) saam met familie - baie mooi, fantasiese uitsig en baie rustig. Het die Lord of the Rings-tema verblyf/plaas en staproetes baie geniet (my hond ook! Beste walkies!) Baie vriendelike en behulpsame hosts ook. Groot private/omheinde tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

We had a wonderful stay at The Shire.

The house was clean and spacious, and fully equipped to make our stay very comfortable. The property was fully enclosed which enabled us to take our little dog. That area is beautiful, a great getaway, close to the sea, and forest walks. The owners were friendly and welcoming. We will definitely go back when we next visit the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Die uitsig oor Langvlei is baie mooi en die roep van die visarende is die "cherry" op die koek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As resident in an urban concrete jungle, it was such a luxury to have that wide expanse of lawn.

My dogs loved running around on it, and encountering the (neighbour's) horses. The cottages are "hobbit-themed" and whether that appeals or not it is certainly well-built, charming, and well laid out. The stoep extends from the living area and we spent the cooler parts of the day on it, enjoying that lawn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E

Netjiese, rustige verblyf, lieflike natuurskoon, vriendelike eienaars!

Ryk voëllewe, pragtige natuurskoon, netjiese akkommodasie, vriendelike eienaars, wonderlike plek vir jou hondekinders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik... mooi.

Rustig, sielsverrykend en die natuur is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile H
Gesin met klein kinders

So pragtig en rustig - wonderlik!

Ons het ons verblyf werklik geniet. Ons huisie was skoon en netjies. Die natuurskoon is onbeskryflik en die sterreprag het ons sonder woorde gelaat. Tessa en Jerry was vriendelik, hulpvaardig en het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Baie spesiale huisie met mooi uitsig, baie stil en in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Plaaslewe by die see.

Lekker gesellig gebly in die Hobbit House. Die roep van die visarende en die uile het elke braai net meer spesiaal gemaak. Ligging is ideaal vir 'n rustige vakansie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 191, Deel 36, Langvleiweg, Wilderness, 6541, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYWU0M2Q5LWIwMDMtNGY4MS04YjEyLWM2YzUxZTZlMWE0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm 191, Portion 36 Langvlei Road 6541 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981258882024 22.681215405464