Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir The Gables
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Soren J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soren J
Enkelreisiger

Modern art where you don't expect it.

Was given a different room than booked, but this was fine. In fact, more than fine (unless you are planning to cook). The room has designer furniture and lots of paintings on the walls, quite impressive. And really remarkable when you consider the street in front of the house is almost impassable and street signs no longer exist in this little town. In addition to the art in the room, the accommodation has several fountains and sculptures in the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie S
Besigheidsreis

Slegs oorgeslaap.

Slegs 2 kamers in die hoofhuis beskikbaar gewees met dubbelbeddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Besigheidsreis

Beslis die moiete werd.

Vriendelike diens. Pragtige perseel en die kamers is goed ingerig en het 'n warm gevoel. Eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillon D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our 1 night stay at The Gables.

A good stopover on the way to Kruger from Gauteng. A quiet and comfortable night's stay at The Gables in Belfast. The location makes it a good stopover on the way East to Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Besigheidsreis

A delightful home away from home.

Jaco's place is an absolute delight. I love the rustic farm vibes. He was so friendly and helpful. The breakfast was really good as well. Will definitely be returning just to get a good night's sleep again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph N
Saam met vriende

Enjoy the stay.

Excellent outing and enjoyed the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krisjan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisjan B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly by The Gables.

Die eenhede was netjies, skoon en veilig en die ontbyt was fantasties. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C
Besigheidsreis

Excellent.

The host is the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met vriende

Baie mooi en skoon gastehuis met uitstekende diens.

Die kamers is baie mooi en prakties ingerig en het als wat mens nodig het. Die tuin is fantasties en is baie kunstig ingerig, mens kan 'n hele rukkie daarin ronddwaal! Die eienaar, Jaco, is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was heerlik. Sal dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizbe F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizbe F

Net een woord: Fantasties.

Alles was goed, van aankoms tot vertrek, Jaco is 'n puik gasheer en sy plek is net so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat

Die gasheer, Jaco, is baie eksentriek. Hy is vreeslik kunstig, en ek is seker elke liewe beeld, skildery/iets in sy huis het 'n merkwaardige storie. Ons waardeer die netheid en privaatheid wat ons geniet as ons daar oorbly. Dis die tweede keer wat ons daar oorbly op pad na die Krugerwildtuin toe, en dit is steeds 'n absolute plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Dit was te kort om werklik sinvolle kommentaar te lewer. Die erf is baie goed versorg met mooi rose wat in blom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaylyn H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable

Big and had DStv. Felt very safe as entire property was alarmed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

Absoluut fantastiese plek.

Baie dankie Jaco vir jou gasvryheid, net 'n plesier om tuis te gaan by jou gastehuis, op my lys van gunsteling plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne L
Saam met vriende

A real gem of a place in Belfast! Jaco is a lovely host with a spotless home and we loved his taste in decor.

Jaco cooked a simple but delicious supper for us as well as the breakfast in the morning. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norlé T - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norlé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Gables het ons verwagtinge oortref. Wat 'n juweel!

Jaco is 'n ongelooflike gasheer. Ons het vir 5 nagte oorgeslaap en hy het uit sy pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ons het deur 'n moeilike tyd gegaan tydens ons verblyf daar en dit was soos 'n oase om in die middae by The Gables tuis te kom. Die gastehuis is netjies en baie smaakvol ingerig, die huis se interieur is so mooi en skep 'n warm atmosfeer. Wat 'n kreatiewe en goedhartige mens wat hierdie plek besit. Ek beveel The Gables met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie gemaklik.

Jaco is 'n uitstekende gasheer. Sy tuin is asemrowend mooi en die akkommodasie is perfek. Baie netjies en skoon en allerhande klein details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate in all ways.

Stylish arty and interesting. Well-prepared for our arrival, even though Belfast had loadhedding that evening, it mattered not. The candle light and open fire made up for it, the ambience was an excellent host in Jaco's absence. We loved the home, I can recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassing.

The Gables is soos 'n lucky packet. Ons het ons verblyf baie geniet en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Jaco, die gasheer, het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. The Gables het 'n unieke styl en is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cas K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas K
Besigheidsreis

Comfortable and lovely place to stay.

Comfortable and lovely place to stay with a friendly host. Thank you Jaco.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Ons het die verblyf, asook die goeie gesprekke met ons gasheer, Jaco, terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pippa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pippa M
Enkelreisiger

Well appointed, great decor, friendly host. I had a good night’s sleep.

A great surprise of a place in Belfast, who would have known? Super half way stop en route to JHB for an early morning meeting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Pragtige gastehuis met 'n wonderlike gasheer.

Jaco was 'n wonderlike gasheer en het my bederf met 'n heerlike ontbyt uit die boonste rakke. Die gastehuis self is baie mooi en ek het baie lekker in my kamer met aangeslote badkamer vernag. Alles was skoon en netjies en die prys is baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estvan P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estvan P
Enkelreisiger

Baie netjies, alle benodighede is daar en die plek is mooi.

Het baie lekker oorgebly, die plek het ‘n lekker warm atmosfeer en sal graag weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 95, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2gjiXBYq2AzYLyq2OSYJ3EJaPYs7en1A30jZ3xhnViXrBAoBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 95 Church street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.696104166667 30.035575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem