+21

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eienaars langs die verblyf in 'n aparte eenheid woon.

Let asseblief daarop dat rook nie binne die eenhede toegelaat word nie.

Die natuurreservaat het streng reëls rakende geraas en harde musiek. Gaste moet asseblief bedag wees op die inwoners en partytjies, harde musiek en oormatige geraas vermy.

Die eiendom is nie geskik vir troeteldiere nie.

Let asseblief daarop dat die eenheid slegs beskikbaar is vir die aantal gaste wat op die bevestigde bespreking gespesifiseer is, en ekstra gaste word nie toegelaat nie.

Enige skade aan die eiendom moet so gou as moontlik aan die bestuur gerapporteer word.
Daar is 'n gasstoof beskikbaar vir beurtkragtye.

Omsetters is in plek. Die beligting, DStv en Wi-Fi werk tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

209 Turnstone Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883b96a632c268b3ba7c3d6d1ce8d2c7695f0884b28881b60e139ddcd3f8ee3e35bdf9f4f1778b4214574eb143a296d6c115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 209 Turnstone Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.504963472116 18.319771776721
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang