Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wilmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir The Gables Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chris B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Dit was 'n aangename verblyf in 'n gerieflike selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Gesin met klein kinders

Great gewees.

Hi was heerlik dankie. Baie skoon, netjiese geriewe en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hein V
Gesin met klein kinders

Slaap, stort en ry.

Niemand gesien die oggend nie. Kon nêrens die WiFi-wagwoord kry nie. Ketel in kamer maar was nie ingeprop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeplande oorslaap in Middelburg.

Omdat dit reeds laat was, was die meeste plekke reeds volgeboek. Ek verstaan hoekom ander plekke vol raak voor die een. Dis donker en uiters moeilik om op te spoor. Dis skoon ja, maar parkering is 'n probleem. Meubels het al beter dae geken. Onmoontlik om te stort ─ geen warm water ─ geen water wat dit aanbetref. Drie druppels koue water in die stort. Slaapplek vir 5 persone, maar een klein spieël van 20x30 cm in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

More Lea, Baie dankie vir jou Review.
Ons vra omverskoning vir jou ervaring. Ons doen ondersoek oor waarom dit so donker was en jou kamer moeilik was om optespoor. Dankie vir jou opmerking oor die grote spieel. Sal daarna kyk om groter spieel intesit vir gaste.
Ek is so jammer jyt ervaar daar is nie water nie. Daar is geen probleem aangemeld nie wat beteken dit sal moeilik wees om die probleem optelos vir daai dag. Ons het tanks in plek vir as die munisipaliteit druk swak is en water druk n probleem is. Als genoem word gesien as van belang en sal ons werk om n beter ervaring te skep.
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Lekker dag
The Gables Middelburg MPU

The Gables Guest House
Estie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Estie B
Besigheidsreis

Sleg.

Beddegoed op een bed was ongewas. Ons het bo-op die beddegoed geslaap en gelukkig ons eie kussings daar gehad. Stort was ook nie baie skoon nie. Daar was ook muf in die badkamer wat net oorgeverf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Hi Este, Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is vir ons baie sleg dat dit jul ervaring was.
Het jul dit aangemeld toe jul die kamer ondersoek het en dit was vuil.
Ek sal graag wil opvolg met personeel waarom jou probleem nie opgelos was nie. Daar was 2 van dieselfde eenhede beskikbaar met jou verblyf datum so sal wil weet waarom hulle jul nie na n ander eenheid geskuif het nie.
Dit het nog nooit gebeur nie en mag ook nooit weer nie.
Ons kontak jou privaat om die situasie uit te sorteer.
Baie dankie.
The Gables

The Gables Guest House
Tony E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony E

We were pleasantly surprised with a very pleasant stay.

Every request we made was immediately acted upon. Every thing was done to accommodate our group of 10 adults. The food was enjoyable. In summary we would use the Guest house again next year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busisiwe M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Busisiwe M
Gesin met tieners

Excellent.

Clean place, kind of official, and breakfast is top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens maar geriewe kan verbeter word.

Kamer is netjies, "solar inverter" verseker lig tydens beurtkrag. Beddens is bietjie ongemaklik hard, vere-kussings is hopeloos té uitgedun, maar swart muf in die badkamers is 'n probleem. Ons is na 'n 2de kamer geskuif maar daar was ook swart muf in die stort. Badkamer deur was vuil. Slegs 1 poeiermelk voorsien vir twin kamer. Andersins, vriendelike diens, veilig, warm ontbyt ten spyte van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Goeiedag Corine
Dankie vir jou terugvoering. Elke kritiek vat ons van groot belang. Ons sal verseker al hierdie vat om te verbeter in elke aspek.
Dankie vir jul ondersteuning en hoop om jul volgende reis, jou tevrede te stel met verbeterings.
Baie dankie,
The Gables Guest House.

The Gables Guest House
Craig F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig F
Enkelreisiger

Comfortable.

They need to do something to deal with the birds on the roof over the bedrooms - very noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

House is old but guesthouse block dates from 1990's.

Quiet neighbourhood is good. Manager is attentive. Room spacious but could do with not painting wall black nor carpet grey in order to make room more light-filled. Photo shows room many linens brighter than it actually is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf vir oorslaap op pad wildtuin toe.

Baie mooi ou huis. Ontbyt is heerlik. Goeie diens en skoon slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Dit was 'n aangename kuier, kamers is gerieflik en mooi.

Ons het heerlik as 'n familie saamgekuier en hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap en n heerlike ontbyt die volgende oggend geniet.

Die Gables is baie sentraal geleë en is ook 'n geskiedkundige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Gables is 'n fantastiese plek en die gasvryheid uit die boonste rakke.

Die ou historiese huis word gekomplimenteer deur moderne kamers wat gerieflik en goed toegerus is. Die gasvrou (Heleen) is 'n lieflike mens en verdien al die eer vir 'n baie goeie verblyf. Ek kan The Gables definitief aanbeveel vir oorslaap of 'n verlengde verblyf. Dankie vir 'n wonderlike begin van ons wegbreek. Dit het die hele ervaring goed laat begin. Ons wou op pad terug weer daar oorslaap, maar die tyd het ons ingehaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Skoon, netjies, gerieflik en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramona Katzke K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona Katzke K
Saam met vriende

Het heerlik gekuier. Gasvrou baie aangenaam en behulpsaam.

Sal definitief weer daar gaan bly. Ligging perfek en baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon, netjiese oornag verblyf.

Het kamer 1 gehad, die kamer is baie groot, met 'n bank vir TV kyk asook 'n lessenaar. Was netjies en skoon en het lekker daar oorgeslaap. Sondag se groot ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Hoop om jul gou weer te ontvang!

Heleen
The Gables

The Gables Guest House
Alfred S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plekkie in Middelburg. Waarde vir geld.

Baie lieflike plek. Skoon, netjies kamers met al die nodige. Pragtige tuin om rustig te wees. Die ontbyt is heerlik, vars en die perfekte begin vir 'n dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietta V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V
Besigheidsreis

Fantastiese, veilige en verwelkomende verblyf!

Julle diens is puik. Die ontbyte en aandetes is uit die boonste rakke en julle vriedelikheid het bygedra tot 'n absolute aangename verblyf. Die parkering was veilig, die omgewing was stil en het geen voertuie gehoor nie. Ek sal inderdaad enige tyd weer gebruik maak van julle. Julle is hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons ontvang julle met graagte weer!

Groete,
Heleen - The Gables

The Gables Guest House
Rita L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, netjies - heerlike oornag-verblyf.

Vriendelike ontvangs - heerlik oornag in 'n skoon en netjiese kamer. Dankie ook vir die goeie verwysings vir ons aandete. Dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie Rita, hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
The Gables

The Gables Guest House
Nadia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Besigheidsreis

Was a lovely stay-over.

Friendly, neat! Food was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback! Hope to see you back soon!

The Gables Guest House
Susan K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en het lekker geslaap.

Dit is 'n statige ou woning met 'n interessante geskiedenis. Die gastekamer was skoon en netjies. Ons kan beslis die Gables Guest House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

The Gables.

The Gables Guest House
Denise L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was ruim met genoeg plek vir ons almal. Dit was vir ons ook 'n pluspunt dat daar 'n bad en 'n stort in ons kamer was. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geëet. Dewald was baie gasvry. Sal definitief weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te ontvang.

The Gables Guest House
Johann E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en rustig area, het na 'n halwe maraton goed gepas.

Saterdagoggend se ontbyt is vir ons verskaf al Vryda aand weens ons vroeë vertrek op die Saterdagoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

The Gables Guest House
Emannuel P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emannuel P
Enkelreisiger

'n Herhaal besoek werd beslis!

Sal definitief weer draai maak hier. Pragtige gastehuis en uitmuntende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir Loskop Maraton.

Ons het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerina G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plesier.

Dankie Heleen vir jou gasvryheid. Die kamer was stylvol en het 'n heerlike groot stort! Ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Dankie Jerina! Hoop om julle gou weer te ontvang!

The Gables Guest House
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Bietjie duur. Die kamer mooi skoon en netjies. Die badkamer kort effe aandag. Die stortdeur maak nie mooi toe en wasbakkraan was los. Verder 'n baie aangename atmosfeer en eienaars os fantastiese mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gables Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Neem in gedagte dat daar 'n 15% kommissie betrokke is aan Lekkerslaap. Ons pryse is baie billiker. Die paar probleme in die badkamer is reeds aandag aan gegee. Hoop om weer te sien.

The Gables Guest House
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 21A, Groenkol, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMWIxODQ2LTZkYTYtNDNiYi04M2EwLWRlYjY0MDE4NTY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 21A Viljoen Street Groenkol 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.779213473189 29.457631409168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem