LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Cottage | LekkeSlaap
+15

The Garden Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letabastraat 45, Brackendowns, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Garden Cottage is in die rustige woonbuurt Brackendowns in Alberton geleë.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede waaronder Tuinkothuis 4 en Tuinkothuis 2. Nommer 4 het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv. Die eenheid het ook sy eie ingang.

Nommer 2 het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv. Die eenheid het ook sy eie ingang.

Ander geriewe op die perseel sluit parkeerplek, 'n wasgoeddiens, gimnasium en lughawependeldiens in. gaste is ook welkom om op die perseel te swem.

Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Letabastraat 45, Brackendowns, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letabastraat 45, Brackendowns, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkz3msJvprSUFvxjbyAWbW3aqzHarYy9tG2K6tXgrwFQr1Is5YR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 45 Letaba Street Brackendowns 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.344427912432 28.100786358118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!