LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Cottage | LekkeSlaap
+20

The Garden Cottage

2 resensies
Selfsorg
Tuinkothuis 4
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Nommer 4 het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv. Die eenheid het ook sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkothuis 1
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid strek oor 2 verdiepings en beskik oor 2 slaapkamers met ingeboude kaste en 'n badkamer bo. Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, groot yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware, asook 'n eetarea en 'n sitarea met DStv en 'n platskerm-TV onder. Die eenheid het 'n groot dubbelvolume-ingang. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek wat kan sluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letabastraat 45, Brackendowns, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkz3msJvprSUFvxjbyAWbW3aqzHarYy9tG2K6tXgrwFQr1Is5YR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 45 Letaba Street Brackendowns 1448 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.344427912432 28.100786358118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!