Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 61

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
John D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Gesin met tieners

Tranquil an enjoyable.

The house inside was clean and nice, but the outside needs a gardener, the parking is actually just for 1 car although the host allowed the other to park in her place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Perfekte plek vir 'n gesin met ouma saam.

The Garden Cottage het ons verwagting oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Gesin met tieners

Plek om rus te kry vir jou siel.

Die huis bevat alles wat jy benodig met DStv en WiFi vir die kinders is dit altyd 'n bonus. 'n Pragtig uitsig en 'n plek wat ons beslis weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met tieners

Wonderful stay during December.

Garden cottage has a beautiful sea view, rooms are quite large. House was clean and comfortable we even got a Christmas tree. Kitchen is well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick P
Gesin met tieners

Great value.

What a wonderful place to stay in. Not only good value for money, but beautiful layout, spacious, great views. And DStv and Wi-Fi for the kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Bitter baie oulike plek wat ek definitief vir 'n groot familie sal aanbeveel.

Garden Cottage sal ek definitief vir 'n groot familie aanbeveel. Die cottage is goed toegerus met alles moontlik wat nodig is. Garden Cottage was baie mooi skoon. Uitstekende uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

We had a very relaxing stay, a home away from home.

The Garden Cottage is the perfect place for a quiet, relaxing break and long strolls in a beautiful setting. On the day of our arrival, we had an awesome display from a whale splashing close by. The unit is fully equipped and there was absolutely nothing we needed that was not there. Jos is amazing! She even made sure that we had refreshments in the unit to get us through the first day. We hope to return again soon. Thank you for a wonderful stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie ontspanne tyd gehad, 'n huis weg van die huis af.

The Garden Cottage is die ideale plek vir 'n stil, rustige vakansie en lang wandelinge in 'n pragtige omgewing. Op die dag van ons aankoms het ons 'n wonderlike vertoning van 'n walvis wat naby rond plas gesien. Die eenheid is ten volle toegerus en daar was absoluut niks wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Jos is amazing! Sy het selfs seker gemaak dat ons verversings in die eenheid gehad het om ons deur die eerste dag te kry. Ons hoop om gou weer terug te keer. Dankie vir die wonderlike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met vriende

'n Netjiese, baie goed toegeruste selfsorg-eenheid.

Die eenheid het ten volle aan ons verwagtinge voldoen. Dit bied gemaklike en netjiese verblyf. Dit is baie goed toegerus en mens hoef regtig amper niks saam te bring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig oor die see, baie lekker verblyf en so netjies en gerieflik.

Ons sal beslis terugkom. Die huis bevat alles wat mens nodig sal hê. Baie rustige area en het die mooiste uitsigte oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien H
Gesin met klein kinders

Well situated for what we needed. A lot of space and sleeping rooms.

Ons het wel net 'n aand geslaap maar het besluit ons sal vir seker weer terugkom. Baie netjiese verblyf met alles en nog meer wat jy nodig het. Sou natuurlik wenprys gewees het as dit op die strand was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-weg 3B, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcV51uqCh02eSU18tPO4PqO98yGiYrdrYNgQCmCqtODhZ0hEPh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 013 nouVanaf R1 610 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 3B Chapman Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0135946 25.3543683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem