The Gateway Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Gateway Hotel is in Elandsfontein in Johannesburg geleë, net 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied puik gerief en waarde vir geld. Die hotel is geskik vir internasionale besoekers, gewone reisigers en sakereisigers wat op soek is na bekostigbare, elegante akkommodasie.

Die verblyf bestaan uit 19 "Prestige"-kamers, 3 dubbelkamers en 1 gesinskamer wat altesaam slaapplek aan 47 gaste bied. Al die "Prestige"-kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lessenaar, TV, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die dubbelkamers het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort, lessenaar, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n balkon.

Die gesinskamers het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit ’n lessenaar, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Gateway Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za