LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Gateway Hotel | LekkeSlaap
+18

The Gateway Hotel

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 4 resensies vir The Gateway Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Brett C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett C
Besigheidsreis

Pleasant stay no issues.

Curtains can use an upgrade as some where torn in my room and the bathroom only had a back curtain. Otherwise clean and tidy.

Daleen G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen G
Enkelreisiger

Rustig en sentraal geleë.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is ruim, skoon en netjies. Die hotel is baie sentraal geleë. Ek het baie lekker gebly. Dis net jammer dat die WiFi net in die openbare area beskikbaar is en dat daar nie WiFi in al die kamers is nie. Dis ongelukkig ook nie rolstoelvriendelik nie, dus sal ek nie my gesin soontoe kan neem nie.

Henry D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Henry D
Enkelreisiger

Glad nie lekker nie. Sal dit nie aanbeveel vir iemand nie.

Glad nie 'n lekker ondervinding daar gehad nie. Was vas geparkeer. Die persoon was wakker gemaak en die persoon was ongeskik. Die kamer het na rook geruik.

The Gateway Hotel's terugvoer

Goeie Middag Mnr. De Klerk,
Ons is regtig jammer om te hoor dat u nie 'n lekker ondervinding by ons gehad het nie. Nie-rook kamers is beskikbaar en kan aangevra word by ontvangs wanneer u in boek. In verband met die parkering was daar 'n misverstand tussen die 2 gaste gewees. Ons het 'n reëling getref met die sekuriteit dat gaste nie agtermekaar moet stop nie aangesien daar genoeg plek is om langs mekaar te pakeer. Ons is weereens jammer vir enige ongerief.

Groete
The Gateway Hotel

The Gateway Hotel
Gwynneth G - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gwynneth G
Besigheidsreis

The hotel is very well kept

I had a nice stay, and was treated very well.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Reef-weg 0A, Elandsfontein, Johannesburg, 1420, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiN2U3ZDVjLTZkMGMtNGZjMS1hYjU5LTAwMGM5Y2MwMTQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 0A North Reef Road Elandsfontein 1420 Gauteng 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -26.167930922743 28.195188324902
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!