LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Gecko Inn | LekkeSlaap
+8

The Gecko Inn

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Koepel Erfenisgebied, Vredefort, 9595, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gecko Inn bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 24 km vanaf Potchefstroom naby die Vredefortkoepel. Die plaas is ideaal vir 'n gesin wat uit die besige stadslewe wil ontsnap.

Daar is 5 chalets wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die plaas. Gaste kan ook die plaas te voet verken en moontlike wild raaksien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R53, Koepel Erfenisgebied, Vredefort, 9595, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R53, Koepel Erfenisgebied, Vredefort, 9595, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEMU5GO7jBEaIfYr0NGtuBVpl0QbqpH1bfxU2ogdoWeJCbDEWxw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) R53 Dome Heritage Site 9595 Noordwes 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.88181 27.221503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!