Wavecrest Akkommodasie by The Gem | LekkeSlaap
+18
+18

The Gem

Selfsorg
  • Vanaf R3 200 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Gem is is uniek ontwerp en in Jeffreysbaai geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en is naby aan die plaaslike restaurante en winkels.

Die 2 hoofslaapkamers het elkeen 1 koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 stapelbeddens en 'n enkelbed vir die kinders. Elke kamer het 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Daar is 3 badkamers en 1 aparte gaste-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser en ander toebehore. Een van die 2 ruim leefareas het 'n kaggel en 'n oopplan-eetarea.

The Gem het ook 'n ruim houtdek met lieflike uitsigte oor die see en die huise onder - as die seisoen reg is kan jy selfs kyk hoe die walvisse en dolfyne in die branders baljaar! Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Besoekers kan ook versoek om hul motors op die perseel te parkeer. Rook is verbode in die huis, maar gaste is welkom om op die balkon te rook.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Ligging

  • Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-laan 26, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjY2FkMjEzLTNmZWEtNDhmMS05Njg2LWM5NTBlZmE5M2NiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (vir 7 persone) 26 Chestnut Ave Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.020263 24.923945
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za