Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Slaapreëlings
Stel ons asseblief vooraf in kennis indien daar enige veranderinge aan die aantal gaste in u bespreking is.
Inklok
Inklok: 16:00 – 18:00
Om u van die oomblik dat u aankom te verwelkom, bied ons gratis tee en koffie.
Skoonmaak en Linne
Gaste wat sewe dae of langer bly, geniet 'n weeklikse linne- en handdoekruiling. Bykomende skoonmaak is beskikbaar as 'n opsionele diens.
Stil Ure
Ons is geleë in 'n rustige woonbuurt. Uit respek vir ons bure en die rustige atmosfeer, beperk asseblief geraas tot 'n minimum tussen 22:00 en 07:00.
Beurtkrag en Sonkrag
Die kothuis is toegerus met 'n volledige sonkrag-rugsteunstelsel om ligte, Wi-Fi en noodsaaklike toestelle aan die gang te hou tydens beurtkrag.
Rookbeleid
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Rook word slegs toegelaat in die braai-area, links van die kothuis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Jb Muller Street, Reebok, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang