LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The George Hotel | LekkeSlaap
+25

The George Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Hoofstraat, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The George Hotel is een van die oudste hotelle in Suid-Afrika en is in Eshowe geleë. Dié hotel is opgeknap en bied gerieflike verblyf met al die geriewe van 'n moderne hotel en sakesentrum. Die hotel herinner ook aan die uitsonderlike, elegante era waarin dit gebou is.

Verblyf word gebied in smaakvol versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die hotel bied die nuutste konferensiegeriewe met ruimtes, aparte werkareas, hoëspoed-WiFi en oudiovisuele toerusting. Die hotel is ideaal vir 'n sakewegbreek, produkbekendstelling, opleidingsessies, troues, jaareindfunksies, prysuitdelings en ander geleenthede.

Daar is 'n toermaatskappy op die perseel met Zululand se kundige gidse byderhand om te help met die reël van kulturele toere, uitstappies na strande en verskeie ander toeriste-roetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Hoofstraat, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMmEzZGQ2LWU2ZmUtNDExOC1iZGMzLWM1ODE3MWIyNjE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) Main Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 06:00-23:00 13:00 -28.898905508529 31.459743529558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!