Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gift

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Gift
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Helene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Seevakansie vir 'n gesin van 5.

Selfsorg verblyf by The gift was alles wat ons nodig gehad het. Die gebrek aan WiFi was 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gift se terugvoer

Ons het goeie nuus. The Gift het nou Wi-Fi.

The Gift
Nisha E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nisha E
Gesin met klein kinders

Value for money.

We needed a decent place to stay in Arniston, not too expensive, close to the beach etc. The Gift isn't fancy, but it's got everything you need for a pleasant stay, including a small DStv package, dishwasher and oven. We were 4 adults, but the extra beds were nice for lounging about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U
Gesin met tieners

Lekker sentraal geleë.

The Gift het 'n stort nodig, behalwe dit is dit 'n lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gift se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Daar is egter 'n stort ook. Heel agterste deur by die kombuisie uit. Jammer ons het jou nie daarvan ingelig nie. Hoop om jou weer te sien.

The Gift
Elizabeth H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Saam met vriende

Rustige vakansieplek.

Goed toegeruste huis. Ons het die verblyf daar baie geniet. Ek sal ook aanbeveel dat jy 'n waaier saamneem. Dit kan baie warm word in een van die kamers. Ons sal weer in The Gift gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Die eerste wegbreek na COVID begin het. Dit was 'n welverdiende wegbreek lekker by die see. Die fasiliteit is mooi skoon en netjies. Kombuis perfek toegerus. Skottelgoedwasser is natuurlik 'n bonus. Wie is nou lus vir skottelgoedwas as jy met vakansie is. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D
Gesin met tieners

Lekker.

Ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C
Gesin met tieners

Perfect relaxed holiday!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Auline R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auline R
Gesin met klein kinders

Amazing plek en mense.

Kuier in Arniston vandat ek 'n kind is dit is 'n lekker familiedorpie, love dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo P
Saam met vriende

The Gift.

Blyplek goed ingerig. Moeite gedoen om kombuis op te knap. Praktiese eenheid met alles wat jy moontlik mag nodig kry, behalwe vir 'n waaier, so vat een saam as jy kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandipha B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha B
Saam met vriende

Baie lekker. Rustig.

Dit is ’n baie mooi plek en na aan die see. Dit het gemaak dat ons lekker naweek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivienne K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne K
Gesin met klein kinders

A wonderful break away from the city. It was a pity the weather wasn't better.

Our petrol gage broke on the way into Arniston. Rather a costly long weekend away. Only 1 of the 4 days had good beach weather. The meat we purchased in Bredasdorp for our braai on Saturday evening was off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suenell P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenell P
Gesin met klein kinders

We had an awesome weekend.

We will visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tana K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tana K
Saam met vriende

Heerlike verblyf, in 'n baie besondere omgewing. Sal net lugversorging aanbeveel.

Goeie veblyf teen 'n baie billike prys. Die agent het moeite gedoen om aan ekstra vereistes aangaande toegang tot DStv te voldoen wat baie waardeer is. 'n Wonderlik interessante area en geskiedenis om te verken. Pragtige strande soos DeMond ens. binne bereik. Wonderlik dat die vissers-atmosfeer behoue bly en die plek nie gekommersialiseer word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met vriende

Baie rustig gebly.

Daar is wel een probleem. Daar moet baie aandag gegee word aan muise en rotte. Ons het 2 uit die dak sien kom en jy kan hulle hoor terwyl jy slaap. Verder was dit baie lekker, rustig en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gift se terugvoer

Hello daar Jacques,
Ons het dadelik gaan muis/rotboksies insit. Die muis/rot het spoorloos verdwyn. Ek dink hy is terug veld toe. Is jy seker die geluide wat jy gehoor het was nie dalk die duiwe wat hou daarvan om te koer op die dak nie?
Ek hoop dat jy weer ons plekkie sal besoek en dat jy nie weer geteister word deur die rotte/muise nie. Onthou, ons is net om die draai en ons muisboksies is reg vir sulke probleempies wat kan opduik.
Vriendelike groete
Cornel

The Gift
Vanaf
R1 392
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 392
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 392
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArO6j0TyLqdNchXgikHYgUFgr5Jc6QJgictQAwdx84iGhneDXy6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 392 per nag (plek vir 7) 14 5 1 5 6 Napier Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.670079 20.232373