The Glen Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat vam 15 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens.

The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met 'n uitsig oor die see, die Twaalf Apostels en Leeukop. Die woonstelle spog met moderne, skoon afwerkings en groot vensters om die uitsigte nog beter te maak. Al die luukse woonstelle is goed ingerig en ten volle toegerus met die geriewe wat jy verwag, insluitend satelliet-TV, DVD-spelers, wasmasjiene, tuimeldroërs en skottelgoedwassers.

Gaste geniet hier 'n eksklusiewe ervaring siende dat die woonstelle grens aan Camps Bay Retreat wat 'n restaurant, spa en tennisbaan bied. Ons bied ook eksklusiewe lidmaatskap by die Sandy B Private Beach Club by The Bay Hotel.

Die pragtige Kampsbaai-strand is loopafstand van The Glen Apartments af. Dit is een van die mooiste strande in Kaapstad en is gewild onder toeriste én plaaslike inwoners. Kampsbaai is ook naby hoofbesienswaardighede soos Tafelberg, die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Glen Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 640 R1 760 per nag (plek vir 4)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za