Alexandria Akkommodasie by The Golf Lodge B&B | LekkeSlaap
+53
+53

The Golf Lodge B&B

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R360 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martha Oosthuizen-straat 1293, Alexandria, 6585, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Golf Lodge B&B bied gerieflik gemeubileerde kamers en is die ideale oornagplek vir sakereisigers of gaste wat tussen Oos-Londen en Port Elizabeth reis.

Die lodge bied kamers met ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek en daar is privaat badkamer met storte of baddens. Linne en beddegoed word voorsien. ’n TV met DStv (gastehuispakket), WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Aand- en middagete is beskikbaar op versoek teen ’n addisionele koste.

Gaste kan gebruik maak van die vermaakkamer met ’n pool-tafel, die braaigeriewe of die swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir The Golf Lodge B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Martha Oosthuizen-straat 1293, Alexandria, 6585, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Golf Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martha Oosthuizen-straat 1293, Alexandria, 6585, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABI5Olo5A40Sz9M85B8vgYuPe2RaVUcSZ7UXcQYuJlBDCRzTAhZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 1293 Martha Oosthuizen Street Alexandria 6585 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.65213 26.402534
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za