Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goose Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Netta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir The Goose Nest
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlene E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal enige tyd weer boek.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike huismense en het ons sommer welkom laat voel. Plek was skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Charlene. Ons waardeer jou resensie.

The Goose Nest
Mart V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan The Goose Nest volkome aanbeveel.

Ons het so heerlik gebly in "The Goose Nest", Struisbaai. Baie skoon, alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg vakansie vir 2. Die gasvrou en gasheer was so vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Mart. Julle is welkom om weer te kom kuier.

The Goose Nest
Janet E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good. Flat on the bottom right of the photo.

It was fine and served the purpose of our visit. It was small but comfortable, and one has their own parking bay. We were happy we chose to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Thanks, Janet, for your review.

The Goose Nest
Elize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir julle goeie en vriendelike gesindheid. Julle het ons onmiddelik laat tuis voel. Ons het lekker gebly. Sal enige tyd weer van hierdie plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie, Elize! Julle is baie welkom.

The Goose Nest
Francois K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvrou en -heer.

Kobus en Netta is baie vriendelik en hulpvaardig. Mens voel dadelik tuis. Die eenheid is netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie, Francois, vir jou resensie. Dit word waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

The Goose Nest
Pat V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cosy accommodation.

We had a lovely stay at The Goose Nest. The unit was beautifully neat and clean and well-equipped. Our host, Netta, was so caring and communicated well with us before our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Thank you so much for your review, Pat. We really appreciate.

The Goose Nest
Tamre R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike mense en gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Dankie Tamre.
Ons waardeer!

The Goose Nest
Raymond M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time.

We had a great time. We had the goose as one of the best for us and what made it more special, it was our 29th anniversary and we can go to 4 more places in less than an hour. Thanks for having us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Hi Michael
Thanks for your review. We really appreciate.

The Goose Nest
Eben J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste waarde vir geld moontlik.

Ons het ongelooflik by Netta en Kobus se "Goose Nest" gebly! Hulle is 'n uitstekende gasheer/vrou wat altyd gereed was om te help en te verseker dat ons verblyf gemaklik was. Die kamer was netjies toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Die hoogtepunt van die verblyf was beslis die pragtige woonstel wat skoon, modern en goed toegerus was. Dit was eenvoudig "spotless" en het ons verblyf nog meer spesiaal gemaak. Die ligging was ook baie gerieflik en ons kon die area maklik verken. Oor die algemeen sal ons "The Goose Nest" baie sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n gemaklike en aangename verblyf. Die waarde vir geld was uitstekend, en ek kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie. Dankie, Netta en Kobus, dat julle sulke wonderlike gasheer/vrou is! NB. Gaan eet beslis by die "Harbour cafe", hul vis en kalamari is uitstekend. Neem die trappe teen die lighuis uit in Agulhas. Dit is absoluut die R40 werd. Besoek waenhuiskrans en die grot tydens laagwater. Dit is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is dankbaar dat jul 'n goeie ervaring hier by ons beleef het, asook in ons dorp en omgewing.

The Goose Nest
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n nag se oorslaap, was dit heel ok.

Motor staan buite, en nie agter 'n heining nie, dus slaap maar onrustig veral as 'n mens toer en jy nie alles kan uithaal nie, maar daar was geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons neem kennis.

The Goose Nest
Andries D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike eenslaapkamer selfsorgwoonstel binne 5 minute stapafstand vanaf Struisbaai hoofstrand asook ander geriewe.

Uiters netjiese en skoon eenslaapkamerwoonstel met alle geriewe, WiFi, DStv, buite braai, patio met sitplek ens. met veilige parkering. Eienaars Kobus en Netta sal geen steen onaangeraak laat om te verseker gaste is gelukkig. Binne gerieflike stapafstand van Struisbaai hoofstrand, beste vis en skyfies kafee in Afrika asook ander gewilde Struisbaai winkels. Parkeer, pak af en geniet Struisbaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Andries. Ons waardeer jou resensie.

The Goose Nest
Cornelia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Baie lekker.

Dit is 'n uitstekende plek en ek kan dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Cornelia. Ons waardeer jou resensie. Kom kuier weer.

The Goose Nest
Nick V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld.

Woonstel was baie goed toegerus met alles in baie skoon en werkende toestand. Stil area en binne loopafstand van strand area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Nick.
Ons waardeer dit baie!
Julle is welkom.
Groete
Netta

The Goose Nest
Gwen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful hosts, flatlet was squeaky clean.

Hosts Netta and Kobus were very helpful, charming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Gwen.
Dit was lekker om vir julle te ontmoet.
Julle is welkom om weer vir ons te kom kuier.

The Goose Nest
Tony K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netta is die ideale gasvrou. Hulle gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel. Die eenhede is baie netjies, skoon en volledig toegerus met alles wat nodig is. Ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Tony, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Netta

The Goose Nest
Ruan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is baie oulik en perfek vir 2 mense.

Die huisie is baie oulik en het alles wat mens nodig het. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Ruan.
Julle is baie welkom om weer te kom.
Groete
Netta

The Goose Nest
Dawid M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Heel veilige plek om te wees en die inwoners is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, Dawid! Ons waardeer dit!
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Netta en Kobus

The Goose Nest
Herman D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en gemaklik.

Die woonstel was loopafstand van winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, gasvryheid van uitstaande gehalte.

Die plek is sentraal geleë, stapafstand na die see en winkel. Die gasheer straal van vriendelikheid, is baie behulpsaam en deel graag sy kennis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie gerieflik. Goed toegerus met alles wat nodig is.

Eienaar was baie vriendelik en bedagsaam. Hy laat jou tuis voel, en jy het absoluut privaatheid. Ons kon sonder twyfel enigiets vra, alhoewel dit nie nodig was nie. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Sal definitief terugkom. Die woonstel was netjies en ons was baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Goose Nest is 'n regte nessie waar jy kann ontspan en lekker kuier. Al is die woonstel op dieselfde erf as woonhuis, is jy nog privaat. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gewoon in The Goose Nest. Jy is privaat. Die woonstel is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Mooi omgewing om te verken. Goeie restaurante. Ons het baie veilig gevoel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb experience.

Friendly owner, Spacious, Clean, Safe parking. Since the Captain was on his own, due to unplanned circumstances, I am looking forward to return to meet the Admiral.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and friendly hosts, good location, quality and clean facility containing more than what is required.

Even in the winter, we had a great time staying at The Goose Nest. We will return and rent this accomodation even blind folded. What you see on their website is what you get - even more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike rustige wegbreek vir ons 2, beveel beslis aan.

Struisbaai nie ons gewildste plek weens te veel bekendes, maar sal Goose Nest weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en kompak. Geskik vir twee mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons is hartlik ontvang en het baie inligting gekry oor besienswaardighede in die omgewing. Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker nessie vir 2 by die see.

Baie dankie vir julle gasvryheid en dat meisiekind kon saam kuier. Julle plekkie is regtig oulik. Sal definitief weer by julle kom bly as ons na die see verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en aangename mense om mee te deel.

Die woonstelletjie is net groot genoeg vir 2 mense en niks groter is nodig vir 'n paar dae se verblyf en rus nie. Dit is netjies met die nodige geriewe om die verblyf gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie aangenaam verras met wat tarief bied. Woonstel baie skoon en alles was in plek. Sal definitief weer by Goose Nest gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Great hosts, well equipped and close to swimming beach.

Had a great and relaxing stay at The Goose Nest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great gashere, goed toegerus en naby die swemstrand.

Het baie lekker en ontspanne gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met vriende

100% gelukkig en tevrede.

Aanbeveling. Maak seker oor die sleutels wat jy van die gasheer / gasvrou ontvang; en moenie wegry voor jy nie die sleutels oorhandig het nie. Ek is baie jammer oor die verlies wat hulle moes ly oor die badkamer se sleutel met die rooi hartjie wat verlore geraak het. My/ons verblyf was in elke opsig heerlik; en ek sal ter enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisetta J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel. Die plek was skoon, netjies en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean place to stay.

The area is a very nice place and there are a lots of places to visit and things to do around Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bai netjies en skoon en gawe mense.

Enige tyd weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmee E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van huis.

Die plek voldoen aan al jou behoeftes ten volle. Baie netjies en waarde vir geld. Sal die Goose nest aan enige iemand aanbeveel. Ray & Precy is uitstekend en is altyd bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eucheriska B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eucheriska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Goose Nest het soos my eie huis gevoel.

Ek en my man het 'n wonderlike twee nagte by The Goose Nest spandeer. Percilla (die eienaar) het ons so vriendelik verwelkom! Die kombuisie het als wat mens nodig het. Daar is ook koffie, tee en suiker uitgesit vir ons gebruik. Percilla het vir ons baie inligting gegee oor die area en baie goeie raad oor lekker eetplekke! Ek het my beginner-Italiaans ook bietjie geoefen! Baie dankie Percilla en jou man vir 'n wonderlike twee dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Hi Eucheriska, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ek is bly julle get julle verblyf geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien! Alles van die beste, Percilla

The Goose Nest
Izelle G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place ever.

Loved the place, very warm and welcome feeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Scott S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunny and nice.

Ample space for two, clean & tidy with very nice hosts.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies, prakties.

Precilla en Raymond het ons vriendelik ontvang. Plekkie is baie netjies en prakties. Gasstoof is 'n groot pluspunt met die beurtkrag. Baie stil woonbuurt, baie naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig daar.

Eienaars was baie vriendelik. Goeie gasvryheid. Ons kom gou-gou weer. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Ligging, gerief, vriendelikheid van die beste. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie uitleg.

Die ontvangs was fenominaal. Gasvryheid is van hoogstaande gehalte en privaatheid word gegun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Goeiedag Leon,

Baie dankie vir jou komplimente, ons hoop om julle weer te sien.

Beste Groete
Percilla en Raymond

The Goose Nest
Jaco L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker en netjies asook sentraal geleë.

Gerieflike en netjiese eenheid wat naby aan alles is. Het alles wat jy benodig. Sal definitief weer van The Goose Nest gebruik maak. Percilla en Raymond Goosen, dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Jaco, ons hoop om julle binnekort weer te sien.

The Goose Nest
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verblyf.

Baie vriendelik deur Percilla en Raymond ontvang. Baie netjiese en volledig toegeruste woonsteleenheid, geleë in 'n stil omgewing. Die swerm suikerbekkies wat kom suikerwater drink, was 'n absolute belewenis. Die verblyf is geleë naby 'n winkelsentrum en naby roetes na L'Agulhas, wat 'n besondere toeristebestemming is. Ons sal beslis weer by The Goose Nest tuisgaan en kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Hallo Johan,

Baie dankie vir julle terugvoer, dit was wonderlik om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier weer.

The Goose Nest
Mieke P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike verblyf. Die eienaars is baie spontane en aangename mense wat mens dadelik tuis laat voel.

Ons het die tydjie daar baie geniet. Die akkommodasie was skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelike mense. Ons het die swerms suikervoëls wat kom suikerwater drink baie geniet. Kan die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Mieke, dit was wonderlik om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer te sien.

The Goose Nest
Lynne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne V

Ons is baie gasvry onvang deur die Goosens al het ons laterig op 'n Sondagmiddag daar aangekom.

Die Goosens is baie spontane mense en gaan uit hulle pad om ons te ontvang op die Sondagmiddag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S
Saam met vriende

Baie lekker plek op 'n budget, vriendlike eienaars en netjiese blyplek.

Lekker slaapplek vir hengelaars, addisionele vriesplek ook beskikbaar, great stuff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Hallo Leigh,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop jy kom bly weer gou by The Goose Nest.

The Goose Nest
Andrew G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenaal. Uitstekende verblyf.

Vriendelike gasheer. Baie netjiese verblyf. Rustige omgewing. Sal verblyf aanbeveel as jy baie rustig wil wees. Uitstekend. Beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Andrew, ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien!

Beste Groete
Percilla

The Goose Nest
Jolize G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik - alles wat jy nodig mag hê.

Dit is 'n baie gerieflike en netjiese plekkie vir 2 volwassenes met 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal definitief weer soontoe gaan en dit by ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Jolize, hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Percilla

The Goose Nest
Eric I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik.

Vriendelike gasheer en -vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en vriendelike en hulpvaardige verhuurders.

Vir 'n paartjie of enkellopende wat 'n vakansie by die see in Struisbaai wil geniet is die Goose Nest uitstekend geleë en absoluut waarde vir geld. Die akkommodasie is netjies, skoon en goed toegerus en naby aan al die geriewe wat nodig mag wees. Ons het ons nag oorslaap daar terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time.

Ray and Precilla were wonderful hosts, they went out of their way to make us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geseënd.

Plek was netjies en die prys goed want tot DStv gehad. Die voordeel van yskas stoorplek vir aas was goed want my man hengel. Als was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en netjiese plek.

Baie rustige omgewing waar mens net kon ontspan. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Redelike tariewe. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek en sterk aanbeveel. Tydjie daar was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D

Was heerlik en net 'n klipgooi van allies af.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie Lize, ek is blyk julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien! x

The Goose Nest
Paul B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was manjifiek.

Ek en my vrou het die rustigheid en gasvryheid baie geniet. Die Goose Nest se inwoners is fantasties. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Hallo Paul, baie dankie dat julle The Goose Nest gekies het, ons hoop om julle you weer te sien!

The Goose Nest
James B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was baie vriendelik.

Spasie was 'n bietjie beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons benodig het in netjiese en veilige woonstelletjie.

The Goose Nest is beslis waarde vir geld, netjies, skoon en veilig. Ons sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Bespreking deur LekkeSlaap was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Goose Nest se terugvoer

Baie dankie vir jou bedagsame woorde, ons hoop om julle binnekort weer te onthaal!

The Goose Nest
Chris V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die was puik gewees!

Baie baie oulik, netjies, skoon. Mense baie, baie vriendelik. Sal verseker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danette D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and friendly owners, small and cosy accommodation.

Peaceful and quiet town with lots to do and see, it made for an enjoyable overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike eienaars en gesellige verblyf.

'n Rustige stil dorpie met baie doendinge. Ideale oornagverblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Dit is al wat mens nodig het as jy vakansie kom hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die eienaars is baie gasvry en aangename mense. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het regtig baie lekker gebly en als wat mens nodig het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5725295367b052443293bf03dd84c8f9691bb5b4751f75caeba19ac4c709d36387d98ed1a6b3852ec3a6d9aec2d4d52d193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 23 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.799081038945 20.04590546627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem