Graaff-Reinet Akkommodasie by The Graaff-Reinet Suites | LekkeSlaap
+20
+20

The Graaff-Reinet Suites

  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Graaff-Reinet Suites is in die pragtige dorpie Graaff-Reinet geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat wil oorslaap of wegbreek.

Hierdie moderne suite het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Die suite het 'n sitarea met 2 leerstoele en 'n TV teen die muur. Die suite het verder 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by The Graaff-Reinet Suites sluit in:

Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir The Graaff-Reinet Suites
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Graaff-Reinet Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver Dippenaar-straat 27, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5r6mZnawrzPKjlipFZOla2o1DbXajT0AMgPfdti4w2aYTIMqQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 27 Oliver Dippenaar Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.258439802526 24.530842602253
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za