The Green Room Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor lugversorging, gratis optiese vesel-WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Die eenheid het ook 'n gesellige patio. Daar is 2 enkelbeddens met gehalte linne wat op versoek saamgeskuif kan word om 'n dubbelbed te vorm. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n oondjie en tweeplaatstofie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas. Die gasvrou, Lienka, is trots om gaste hier te verwelkom en maak altyd seker dat die eenheid onberispelik is.

Gaste het toegang tot 'n motorhuis en parkeerplek. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar. Die eenheid word eenmaal per week skoongemaak. The Green Room Cottage is net 25 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Tygervallei-inkopiesentrum, Durbanville Mediclinic, Intercare Sub-Acute Hospitaal en verskeie wynplase en toeristebestemmings kan in die nabye omgewing gevind word.

Slaapplek

'n Bespreking by The Green Room Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Green Room Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false