Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greens Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendri And Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Greens Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Stephen en sy span het ons op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie gemaklik. Ideaal vir gholfers.

Steven en Grace was baie vriendelik en het die ekstra myl gestap om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie aangename plek, diens puik, en was beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi deftige plek in lieflike area.

Mooi skoon, gerieflike blyplek met lekker ontbyt en as jy nie geweet het pas dit eintlik vir golfers soos Par en Arend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tastefully decorated home, excellent staff who were unobtrusive.

We enjoyed 3 days at The Greens. The staff were friendly and helpful. The guest house is well appointed and would be perfect for a large group. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Susan O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met vriende

Beautiful place, nice and spacious. Great host - Stevie - made us feel very welcome and looked after.

One of the nicest places I have stayed in. Stevie gave us exceptional service and all the staff were super friendly. I will be back if in Knysna again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer, netjies en waarde vir geld

Pragtige plek, baie netjies en Stevie was baie vriendelik! Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Reagon C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagon C
Saam met vriende

It's fantastic.

The two employees were tremendous help and they are good people love them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Die verblyf was baie lekker. Steven het ons gul ontvang en die ontbyte was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Wayne B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing say.

From the moment we arrived, Joyce made us feel at home and offered her assistance whenever we might need it. The rooms and entire establishment has a brand new feel to it. Bedrooms are neat and quaint. Linen and towels are changed and contents refreshed every day. A wonderful spread for breakfast and for the price a worthwhile stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Aidan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis was die beste op ons trip vanaf Oudtshoorn tot in Plettenbergbaai.

Ons het vir ons wittebrood na The Greens toe gekom en dit was die enigste hotel van 3 wat ons in daardie week was wat enigsins in ag geneem het ons is daar vir ons wittebrood. Hulle was vriendelik van die begin af en het met die instap 2 romantiese koeldrankies in ons hande gestop en toe ons in ons kamer ingaan was daar soveel moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak. Roosblare en kaaskoek en 'n glasie met aarbeie is voorsien en daar was 'n bottel sjampanje sodat ons ons wittebrood kon vier. Die diens was die 3 dae uitstekend en hulle is altyd vriendelik en vra of ons lekker geslaap het en of ons iets nodig het. Ons sou enige iemand aanbeveel om eerder 'n uur verder te ry na The Greens toe as om by enige ander hotel te bly. The Greens is ons nommer een en ons gaan definitief nie weer na 'n ander hotel toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Rilana H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rilana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay!

Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Seppie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

The Greens Knysna was vir ons waarlik 'n verrassing. Dit is splinternuut en baie netjies. Steven is die vriendlikheid vanself. Sal beslis weer The Greens besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Elizabeth M D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D
Enkelreisiger

Blissful and peaceful stay.

I had an amazing, tranquil stay. The staff both professional, friendly and well organised. Beautiful decor and clean. A perfect match with the stunning surrounding nature of Knysna. A personal note to Joyce and Stephan - Two genuine, hard working individuals that take extra special care to ensure all guests are happy, satisfied and enjoying their stay. I sure did! Also congratulations to the owner/s with such an exquisite new guesthouse. May it become a well deserved success story. Kind regards and Happy 2018!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Greens Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review your recent stay at The Greens Guest House. Our team is driven to deliver the best service and experience for all of our guests. We are so pleased that you enjoyed your stay and wish to welcome you back soon. Kind regards, The Greens Team

The Greens Guest House
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 010
R2 010 R1 608
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 010
R2 010 R1 608
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 010
R2 010 R1 608
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardstraat 44, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuBGio3vdQSH3AB3J0aorIxOwifoKOc46jIY84wdZba9z6Y8Qi1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 010 nouVanaf R1 608 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 44 Howard Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.05707 23.07814
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem