LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Grey House | LekkeSlaap
+34

The Grey House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 34A, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

The Grey House in Beaufort-Wes bied goeie selfsorgverblyf en is perfek vir gaste wat by familie kom kuier, sakereisigers of vir oornagverblyf.

Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. In die tweede slaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al drie die kamers het lugversorging. Die badkamer het 'n bad, wasbak, stort en 'n toilet. Skoon handdoeke word daagliks voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond en stoof, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, eetgerei en breekware.

In die leefarea is daar 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Ander geriewe in die huis sluit 'n haardroër, noodhulpkissie en 'n radio in. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n groot patio met stoepmeubels en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter hekke.

Slaapplek

’n Bespreking by The Grey House sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir The Grey House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 34A, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grey House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 34A, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsIzZ3tiITttYKIBPfw9xNwLPyRPwl9kkwps44bLaBdeNgDc42O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 6) 41 5 1 5 34A Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.353029153096 22.590930908918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!