Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey's Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butana Jele-straat 20, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Grey's Inn bied en suite-akkommodasie in kamers met 2 driekwartbeddens, 'n kroeg, 'n restaurant wat volledig gelisensieer is en 'n koffiewinkel op dieselfde perseel. Die hotel word deur die eienaar bestuur. Baie jare gelede was die perseel waarop die hotel nou staan 'n handelspos met 'n skuur en stalle. The Grey's Inn Hotel verwelkom alle besoekers, motorfietsryers ingesluit.

Verblyf word in 9 kamers gebied, waarvan 5 driekwartbeddens met en suite-badkamers het en 4 koningingrootte-kamers met hul eie badkamers. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, yskassie en gratis tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n aparte ingang na elke kamer vanaf die onderdak-patio met buitemeubels en 'n tuintjie. Die gratis parkeerplek reg voor die verblyf is beskut en veilig. Daar is 'n koffiewinkel, kroeg en waterwinkel op die perseel.

The Rumblin Tum Restaurant is volledig gelisensieer en het 'n diverse spyskaart. Die restaurant maak ook spyseniering vir funksies doen en wegneemetes is beskikbaar. The Purple Orchid Coffee Shop bedien warm en koue drankies, heerlike koek en souttert. The Stag's Breath Pub is volledig gelisensieer en is oor naweke tot middernag oop. Daar is 'n pool-tafel, TV's en 'n groot dek met 'n TV. Daar is houtvuurkaggels in die kroeg, restaurant en koffiewinkel.

Machadodorp/Ntokozweni is in die hartjie van die vlieghengelkontrei en President Kruger het eens op 'n tyd hier by die spoorwegstasie gebly. Hier is baie Anglo-Boereoorlog geskiedenis en dit is ook 'n ideale oornagplek op pad na die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in Mpumalanga se hoë- en laeveld.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir The Grey's Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Ged Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Jaar gelys 7

Ligging

  • Butana Jele-straat 20, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink The Grey's Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butana Jele-straat 20, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3ac5d71e224765add138f8263a5d81a61a7426ae66f91d91eead0a778fc25fd6bb7f688a7e58aa7d4ed971350d315ae1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 20 Butana Jele Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.662959 30.250314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem