The Grove Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kitchener-laan 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Grove Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet. Die eenheid is op dieselfde perseel waar die eienaars woon, maar gaste het totale privaatheid en toegang tot hul eie geriewe.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het.
Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met basiese toebehore soos 'n elektriese braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis bied toegang tot 'n ruim sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rolize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kitchener-laan 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink The Grove Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kitchener-laan 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap