Flamwood Akkommodasie by The Guest House Klerksdorp | LekkeSlaap
+17

The Guest House Klerksdorp

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platanlaan 31 , Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Guest House Klerksdorp is ‘n lieflike gastehuis met pragtige kamers..

Verblyf word gebied in dubbelkamers en in ‘n gedeelde kamer. Elke kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort.

Elke kamer het ook ‘n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en ‘n privaat ingang. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Guest House Klerksdorp is net 700 m van die N12 af en 2 km vanaf Flamwood Walk-winkelsentrum. Klerksdorp bied verskeie restaurante, die Klerksdorp Museum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en Parklands Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Guest House Klerksdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Platanlaan 31 , Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Guest House Klerksdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platanlaan 31 , Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9SW8of1lY4g3DvENqhoHt7LIsqBN9k86BNnOsuTQ9uZH7AaB0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R599  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 31 Platan Avenue Klerksdorp 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.84481 26.68692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za