The Guineafowl
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Guineafowl is 'n vakansiewoonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis, naby die strand in Reebok. Dié dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net 'n entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe af.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n privaat ingang en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volle en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en toonbank met stoele toegerus. Verder is daar 'n TV met DStv, oorgenoeg kragpunte en 'n piekniektafel buite.
Besienswaardighede in die area sluit die Botlierskop Wildreservaat, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, restaurante, Oubaai Golf Estate en die Garden Route Casino in. Verder kan gaste in die area swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaar, visvang, valskermsweef en wynproe.
Slaapplek
’n Bespreking by The Guineafowl sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink The Guineafowl het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom