+19
Selfsorg in Reebok

The Guineafowl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceptional host, truly memorable stay, with outstanding attention to detail. Ettienne is an exceptional host. We loved every minute of our stay. The attention to detail and comfort was noted and appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Voel meer as 'n vakansieverblyf as dat ek daar was vir werk. Die plek is heerlik ruim en kan werk, veral vir 'n gesin wat bietjie die stilte kan geniet. Alles wat mens nodig mag hê. Daar is 2 kamers en ruim is die woord. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasties, sal beslis weer gaan. Baie lekker, dankie eienaars, baie behulpsaam, en sal enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Blyplek skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Blyplek was super netjies. Gasheer was baie behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het en meer was daar. Ons het baie lekker gebly en sal aanbeveel aan enige persoon wat blyplek in daardie omgewing soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Awesome. Dit was heerlik om daar te bly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
The Guineafowl
More Lida Dankie, waardeer jou mooi woorde omtrent julle verblyf by Die Guineafowl woonstel. Ook vir julle wat die woonstel so netjies gelaat het na julle vertrek het. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete Die Guineafowl span

Maria C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfekte wegbreek. Baie lekker gebly. Gasvry en vriendelik. Alles wat jy nodig het en meer, ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanthe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Calm. Stay was comfortable, clean and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, stil en veilig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies. Baie lekker gebly, sal weer graag daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, neat, safe and friendly helpful host. A beautiful and spacious home from home. Ettiene is very friendly and helpful. A lovely private and safe space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

28 Saffraan Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a1a153492934630640f0c20398f95a61b3423b59b2d5f8872362e96fcd314d2c55d3c366e8959746cd9e77974b7761c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 28 Saffraan Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071429637637 22.171363711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang