LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Habit Cottages | LekkeSlaap
+47

The Habit Cottages

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Habit Cottages bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van Worcester in die Boland.

Verblyf word in 3 aparte selfsorg-eenhede gebied, elk met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die Peperboom Kothuis het 2 slaapkamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed is op versoek beskikbaar vir die leefarea. Daar is 1 badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuis en 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Die Eike Kothuis het 3 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed, die tweede met 'n dubbelbed en die derde met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuis en 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Die Jakaranda Kothuis het 4 slaapkamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde het elk 'n dubbelbed, en die vierde met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuis en 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Elke eenheid het 'n TV met DStv en daar is WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in en om Worcester sluit stap, voël- en wildkyk, watersport, 'n besoek aan die Karoo Botaniese Tuine, bergfietsry, fietsry, asook wyn- en olyf-proe by Breedekloof Wynvallei in.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Habit Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Habit Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9a61c19bb039a3866b37b2aca3476ce46febeaef1a6558a0de618d6a3183c6d890d33b74c11411dcf948caf225d4c427f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.643433068228 19.438718387732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!