LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Habit Cottages | LekkeSlaap
+47

The Habit Cottages

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Habit Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anel R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel R
Saam met vriende

Heerlik en gerieflik!

Ninke was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan sodat ons vroeër kon in-klok. Baie dankie!

Tertia W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia W
Saam met vriende

Wat 'n heerlike, rustige naweek weg van die stad af!

The Habit Cottages was absoluut fantasties. Ons plek was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, en ons het heerlik gekuier, geswem en gerus. Ons het bietjie raserige bure gehad, en dit was met absolute professionalisme hanteer en blitsvinnig uitgesorteer. Baie dankie! Julle plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons gaan beslis weer by julle bespreek!

Nolusindiso G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolusindiso G
Gesin met klein kinders

Refreshing, amazing, relaxing, it was a great experience.

We really enjoyed our stay, honestly it was a refreshing experience.

Ilze O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze O
Gesin met tieners

Baie gerieflike oornag verblyf met alles wat jy nodig het!

Ons het goed gerus en baie lekker geslaap. Die huis was baie mooi skoon en die kombuis was goed toegerus. Kinders kon so bietjie swem en die hele gesin was baie tevrede. Die kantoordames was baie effektief en het uit hul pad gegaan om dokumente te druk wat ons nodig gehad het - baie dankie aan almal. Lekker private buite kuier en braaiplek.

Tilana V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V

'n Juweel in Worcester!

So lekker gekuier by The Habit. Personeel het ons soos familie laat voel! Niks was te veel moeite vir hulle nie. Ons was 'n groot groep familie daar vir 'n troue. Ons het Eike en Jakaranda Kothuis gehuur insluitend kamer 7 en 9 in die hoofhuis. Dit was die beste familienaweek wat ons al ooit gehad het. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9a61c19bb039a3866b37b2aca3476ce46febeaef1a6558a0de618d6a3183c6d890d33b74c11411dcf948caf225d4c427f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.643433068228 19.438718387732
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!