Beskrywing
Emerald is 'n "Deluxe Suite" op die onderste verdieping met 'n see-uitsig, ekstra lang koninggrootte-bed met skoon, wit katoenperkallinne en 'n en suite-stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n skryftafel, platskerm-TV met DStv en DVD-speler, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Die suite het toegang tot 'n balkon met gemeenskaplike sitplek buite die biblioteek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders odner 12 toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Opal is 'n "Deluxe Suite" met 'n see-uitsig, ekstra lang koninggrootte-bed met skoon, wit katoenperkallinne en 'n en suite-stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n skryftafel, platskerm-TV met DStv en DVD-speler, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Die kamer het toegang tot gemeenskaplike sitplek op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders odner 12 toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Aquamarine is 'n "Luxury Suite" op die onderste verdieping met 'n see-uitsig, ekstra lang koninggrootte-bed met skoon, wit katoenperkallinne en 'n en suite-stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n skryftafel, platskerm-TV met DStv en DVD-speler, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie suite het toegang tot 'n privaat sitarea op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders odner 12 toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Saphire is 'n "Luxury Suite" op die boonste verdieping met 'n swembad-uitsig, ekstra lang koninggrootte-bed met skoon, wit katoenperkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n skryftafel, platskerm-TV met DStv en DVD-speler, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie suite het toegang tot 'n privaat sitarea op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders odner 12 toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruby is 'n "Executive Suite" op die boonste verdieping met 'n see-uitsig, ekstra lang koninggrootte-bed met skoon, wit katoenperkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n skryftafel, platskerm-TV met DStv en DVD-speler, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Die suite het toegang tot 'n semi-privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders odner 12 toe nie.
Kinders 12 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Stanley Grace Crescent, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang