Wilkoppies Akkommodasie by The Hancock Inn | LekkeSlaap
+14

The Hancock Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp.

Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in.

Die gastehuis is naby Life Anncron Hospitaal, Sunningdale Privaat Hospitaal en Wilmed Park Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAECBU5THAlNnOEqz67exjERmPQFASZX9DGGx3HnYnuQOFXQzOSO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 2) 7 Hancock Street Wilkoppies 2570 Noordwes 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -26.84403 26.6713099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za