+16
Gastehuis in Bethlehem

The Hank Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable with attention to detail. From checking in to leaving, the staff were so accommodating and friendly, even with a few additional requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld en nekies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering en alles was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige, skoon kamers, baie lekker ontbyt en gawe personeel. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari E
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie rustige omgewing, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, goeie diens en vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Hank Guesthouse
Baie dankie, sien graag weer.

Gerno D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die moeite werd. Pragtig, skoon en vriendelike personeel. Kamers is mooi, netjies en skoon. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Neksie en sal weer daar oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rugby toer, kon loop na die skool. Baie lekker, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies en gerieflik. Netjies en gerieflik. Ongelukkig nie ontbyt saam met kamer geneem nie, maar dit het baie lekker geruik en sal volgende keer saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Lughawe Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116c1069d87d45e327657f7100693c46d13420779c14ea6b1e995ebe65e748354b5155399931450da74fd8d4721a43fe12b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 15 Lughawe Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.240299 28.318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang