Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir The Haven
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frans V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal volgende keer langer daar wil bly.

Ons het net daar oornag en kan nie veel kommentaar lewer nie. Ontvangs was goed en die ligging is uitstekend met mooi uitsigte oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dilly het ons werklik tuis laat voel, sy en haar moeder het lekker saam met ons.

Uiters lekker gebly, die gasvrou, is 'n engel. Ontsettend vriendelik en behulpsaam. Waarlik die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer wat ander gaste help met hul keuse. Sien uit na jul volgende besoek.

The Haven
Marina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig!

Mooi kamer, skoon en netjies. Asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit help ander gaste met hul keuse.

The Haven
Loamie O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loamie O

Baie lekker, netjies - perfekte ligging.

Baie netjies en goed toegerus. 4 persone kan met gemak hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer jou tyd.

The Haven
Yolandie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer.

The Haven sal my weer sien. Dit is veilig, rustig en skoon. Die gasvrou was baie hulpvaardig en het ons op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Julle was sulke prima gaste.

The Haven
Thandi T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The owner was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, location walking distance from beach and suitable for a family of 4. I would definitely recommend The Haven as we stayed in the flat which was very private.

Jongensfontein is the place to be if you want to relax and enjoy a quiet getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leentjie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leentjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons naweek in Stilbaai/Jongensfontein geniet en die weer was baie lekker.

Eerstes wil ons vir Dolly bedank vir die vriendelike ontvangs en ons welkom laat voel het. Graag die volgende as opbouend met betrekking tot die wooneenheid waarin ons was. 1. Die parkeer area kan doen met 'n lig, miskien een met 'n sensor want dit is baie donker in die aande. 2. Die toegang na die eenheid is gevaarlik vir bejaarde persone, 'n skuins toegang met geen hand reeling of enige beskerming aan die regterkant en dit is nogal hoog sou jy val. 3. See uitsig kry jy as jy staan in die leef area en kan baie help as die hout struktuur wat geen doel dien, verwyder word, dan sal dit 'n baie mooi uitsig wees uit die leef area. (Die kamers se see-uitsig moet baie mooi wees, daar is geen strukture voor dit nie). 4. Vir die prys glo ons handdoeke moet beskikbaar wees, praat nie van strandhanddoeke nie. 5. Die badkamer is prakties maar sal 'n glas afskorting nie die badkamer meer komplimenteer nie. Hoop dit word nie gesien as kritiek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Hallo Leentjie
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word baie waardeer. Ons is bewus van die lig by parkering en handreëling oppad na woonstel en ons gaan onmiddelik aandag daaraan gee. Die handoeke is n groot fout aan ons kant, want ons gee gewoonlik handoeke. Jammer daaroor. Jy moes sommer dadelik vir my gebel het. Die glaspaneel is n wonderlike idee.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms, sodat ons kan opmaak vir jul teleurstellende ervaring.
Baie dankie weereens vir jul terugvoering.
Groete Dolly

The Haven
Cecile S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Gesin met tieners

Netjiese plekkie, waarde vir geld.

The Haven is goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee. Hoop om jul weer te sien.
Groete,
Dolly

The Haven
Leana H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, onvoldoende selfsorggeriewe.

Ontvangs hartlik. Verblyf netjies. Kombuisgeriewe nie geskik vir selfsorg (klein wasbak, geen oond, minimale kookgerei) en moet dit deel met ander gaste, dit moet genoem word op webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon.

Baie oulik en dis pragtig, skoon, netjies - net wat ek verwag in so plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie en tyd wat julle neem om terugvoer te gee.

The Haven
Lochner E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Mooi uitsig en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring

Ons het baie tuis gevoel vandat ons by The Haven aangekom het. Gasvrye ontvangs, kwaliteit akkommodasie, perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jul tyd wat jul afstaan vir terugvoering, hoop om jul gou weer op Jongensfontein te sien.

The Haven
Abriette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Ons was hartlik en vriendelik ontvang deur die gasvrou, Dolly. Die huis was skoon en netjies, kombuis het al die geriewe wat nodig is. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dat julle terugvoering gee. Ons is bly julle gaan binnekort inwoners raak.

The Haven
Nick P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our house at the beach.

Clean accommodation, very close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering , hoop om jul gou weer te sien.

The Haven
Collin V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Collin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed gewees.

Die eienares het ons puik ontvang, alles in die woonplek het gewerk, Jongensfontein is 'n wonderlike plek om 'n naweek te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.

The Haven
Hellmut B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellmut B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles waarvoor 'n mens kan vra en meer.

Die veblyf was uitstekend, met 'n mooi see-uitsig en is stapafstand van die strand af. Die eenheid is goed toegerus en mens kan sien dat daar baie moeite ingesit is om 'n mens te laat tuis voel. Die beste is Dolly en haar Man wat persoonlik moeite gedoen het om ons wegbreek ekstra spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle op Jongensfontein spandeer het. Dankie ook vir die terugvoering.
Bly gesond en wees veilig.

The Haven
Nelri E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelri E
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Baie oulike verblyf het gesorg vir 'n heerlike blaaskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy afstaan vir terugvoering. Hoop om gou weer te sien

The Haven
Thomas M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Alles piekfyn net jammer van paaltjie-heining wat see-uitsig belemmer. Maak dit net 20 cm korter!?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien.

The Haven
Janet M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Vriendelik en behulpsaam!

The Haven, is ’n pragtige goed geleë gastehuis. Dolly, het ons vriendelik ontvang en ons bederf met varsgebakte brood. Die see-uitsig is asemrowend. Die kamer en badkamer was baie netjies en skoon. Die kombuis en ontspanningsarea is volledig ingerig en prakties. Ons sal enige tyd weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Kom kuier gerus weer.

The Haven
Laurika W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika W
Gesin met tieners

Dit was asemrowend.

Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul weer te sien met die kinders.

The Haven
Ben L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Gesin met tieners

Netjiese verblyf met die brusiende see se geklank in jou ore en see-uitsig vanaf jou braaiplek. Baie goed geleë en lekker privaat, al is dit op dieselfde erf wat die eienaars woon. Nie te groot en nie te klein.

Goeie waarde vir geld verblyf en tog beslis nie budget tipe akkommodasie nie. Eerder luuks vir Jongensfontien. Vriendelike gasvrou wat baie behulpsaam is. Ons sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat u doen om terugvoering te gee na u verblyf. Hoop om jul gou weer te sien. Bly gesond en reis veilig.

The Haven
S C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S C
Saam met vriende

Heerlik gerus!

Gasvry, heerlik! See-uitsig is onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Haven se terugvoer

Baie dankie vir die tyd spandeer aan die terugvoering. Hoop om jul gou weer te sien. Jongensfontein is voorwaar n hartsplek.
Groete, Dolly.

The Haven
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1526cf72321c8ac47c5ee531b9910df161807d6ea05620e23efbde60a39c892d67099a759456e166f8b76a3cc26ff33d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 37 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.430234174259 21.334445768393