LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Haven Self Catering Lodge | LekkeSlaap
+48

The Haven Self Catering Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir The Haven Self Catering Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anoleigh J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoleigh J
Gesin met tieners

Het baie lekker gekuier.

My dogter en man het dit vreeslik geniet om die swembad. Ons het lekker gebraai. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang. Alles was perfek en sal defnitief weer gaan. Die tuin is so mooi groen, ons kon baie lekker foto's neem. Al wat kort is 'n strykyster om klere te stryk. Het familie oorgenooi vir 'n Sondagbraai en hulle het dit omtrent geniet. Ons het lekker familiefoto's geneem.

Janine G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G
Gesin met tieners

Very relaxing. Home away from home.

Cheryl was an amazing hostess. Great facilities.

Elizabeth J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsigte was baie mooi. Dit is baie rustig daar, net wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer gaan.

Die eienaar en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Die werkers self was baie behulpsaam en bedagsaam. Hulle laat jou soos familie voel. My dogtertjie het haarself baie geniet in die swembad en op die groen grasperk met haar bal.

Jonathan M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan M
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam en die kinders het dit verskriklik geniet.

Die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam en het ons op elke denkbare manier probeer akkommodeer. Ek sal definitief weer daar kuier en ook enige persone wat 'n wegbreek nodig het definitief aanbeveel om The Haven te besoek.

Cathy V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cheryl het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het om ten volle te ontspan.

Die gasvrou, Cheryl, het seker gemaak ons weet waar alles is en gereeld ingeloer om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

Theuns C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf in stil omgewing.

Naby aan Wine on the River en lekker stil omgewing vir mense wat wil wegbreek van die toeriste of feesgangers.

Bonita S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S
Gesin met klein kinders

We had a pleasant stay.

We were quit satisfied with the accommodation and service offered. They were friendly and helpful. The lodge was not crowded and this we appreciated. I like the safety aspect of the lodge because of kids.

Nastasha C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My partner and I had the most relaxing time at The Haven Self Catering Lodge.

The facilities are top notch. Clean and tidy chalets, super friendly staff and a beautiful, relaxing location. Definitely going to visit again soon.

Sias V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias V
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer en gerieflik.

Ideaal as jy in Ashton wil oorbly.

Rone B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone B

Rustig. Netjiese verblyf.

Hierdie plekkie is 'n regte oasis. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die aircon was 'n uitkoms, want dit was baie warm. Ons kon heerlik afkoel in die swembad. Netjiese kamers en braaigeriewe is beskikbaar.

Melanie L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met vriende

'n Klein groen stukkie Hemel.

Die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend. Die plek is spotless en netjies, lieflike stoep met 'n braai, groot tuin en swembad, lapa met tafeltennis om die kinders besig te hou. Ek sal definitief teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Such a great little green Haven.

The owner is extremely friendly and accommodating. The place is spotless, so neat, lovely stoep with braai, great big garden and swimming pool, lapa with table tennis to keep kids busy. I would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christine H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts and staff. Beautiful accommodation in the winelands!

An oasis in the town of Ashton, wonderful accommodation, beautiful grounds and pool area. Very friendly and welcoming owners and helpful staff. Will most definitely stay again when in the winelands.

Lucinda C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cheryl is 'n baie goeie gasvrou laat mens onmiddelik tuis en welkom voel, ek beveel The Haven Self Catering Lodge aan ten sterkste!

Die uitsig is pragtig, die eenheid is baie netjies en pragtig asook die braaigeriewe!

Jacqui X - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovey place, great location.

It is always a pleasure staying at the Haven, Cheryl is very hospitable knows how to keep her customers happy. Will definitely come back again.

Ursula M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Baie lekker, rustige omgewing.

Sien gerus die sterre.

Liezl B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Een van die lekkerste ervarings nog. Die gasvrou, Cheryl, het soveel ekstra moeite vir ons gedoen en die hele ondervinding was lekker van die eerste stop tot die laaste toesluit. Heerlike atmosfeer op die lodge en baie plek vir die kinders om te speel en rond te hardloop. Pynlik netjies en handdoeke word gereeld geruil sowel as die beddegoed. Aan te beveel met hoogste lof. Lekker naby aan al die roetes wat belangrik is in daardie omgewing.

Jene B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jene B
Gesin met klein kinders

We had a stunning time!

Fabulous destination! The owners were stunning.

Carol S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, clean, perfect for our needs.

Nice, clean place, wasn't busy. Very pleased it had airconditioning as it was very hot! Only one tiny criticism and that was that there was not a bar of soap (not even a tiny one) in sight! So we had to go out and buy one. Would have been nice to just have one of those little hotel-type soaps at least. Otherwise perfectly fine for what we wanted.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Industria-straat, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MTFmZTcxLTBiZDctNDk1Zi04NDk2LTQ2NjAzZTg4M2Y5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Industria Street Ashton 6715 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.83394 20.06966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!