+12

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Delarése Demi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Wonderlike verblyf, vriendelike en behulpsaam. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad! Die gasheer was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Hulle was baie tegemoetkomend en het ons van die eerste oomblik af welkom laat voel. Die plek was onberispelik skoon, netjies en baie goed versorg. Alles was mooi voorberei en daar was regtig aandag aan die klein besonderhede. Ons het elke aand heerlik geslaap, die bed was baie gemaklik en die rustige atmosfeer het gemaak dat ons elke oggend uitgerus wakker geword het. Die verblyf self is pragtig, warm en baie huislik. Dit is die perfekte plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam met familie of vriende deur te bring. Ons sal hierdie plek sonder enige twyfel 100% aanbeveel en sal beslis weer terugkom. Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid en dat julle ons verblyf so spesiaal gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elme
The Heron
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was die perfekte gaste. Kom gerus binnekort weer.

George M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker in 'n versteekte paradys van 'n plek. Dit was baie, baie lekker. Dis 'n paradys van 'n plek. Die eienaars is fantastiese mense en gasvry. Gaan beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elme
The Heron
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Armand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die plek is baie mooi, skoon, rustig in die natuur, modern, en 'n baie mooi uitsig. Ja, baie! Die plek is baie mooi, skoon, rustig in die natuur, modern, en het 'n baie mooi uitsig. Ons sal weer gaan, dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elme
The Heron
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word waardeer.

Romy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Exceptional and memorable, cosy, clean and peaceful. The hosts are friendly. Exceptional and memorable stay at The Heron. Cosy, clean and peaceful. The apartment was beautifully and tastefully decorated and met all requirements of a home away from home. Outstanding service and quality. The owners have an attention to detail and care! Our accommodation had everything we could possibly need. The bed, linen and pillows are very good quality. The place is wonderfully peaceful. Highly recommended. This is a real friendly accommodation which has great service and a good atmosphere. Thank you for making our stay memorable. There’s no way we would forget the warmth and kindness you offered. You made us feel at home. Thank you so much for the amazing hospitality. We really had a relaxing stay. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elme
The Heron
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om sulke perfekte gaste soos julle hier te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elme Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Heron close, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd62e589412ca9c668c597015e2eb74ebeb380246e1607f5d76a768864700efa369ba690ba3c85542af92bc55d65c895306d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Heron close Gamtoos Mouth Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.956252552241 25.059779086497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang