aanbod Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Apr 2020 tot 3 Mei 2020.
Amanzi Akkommodasie by The Hexagon | LekkeSlaap
+67
+67

The Hexagon

Wildsplaas
  • Spesiale Aanbod - Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3.
  • Vanaf R475 R356 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Hexagon Gastehuis en Buitelewesentrum is op 'n wildreservaat in die skilderagtige Amanzi Vallei, net 25 km van Port Elizabeth af geleë. The Hexagon is die ideale gastehuis of B&B-diens vir 40 gaste teen sakpaspryse. Tuisgemaakte kos, 'n romantiese atmosfeer, vriendelike diens in 'n pragtige omgewing teen bekostigbare pryse.

Die gastehuis bied 2 luukse dubbelkamers; 'n standaard-gesinskamer met 'n oopplan-selfsorg-eenheid, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en slaapplek vir tot 6 gaste; 2 oopplan-selfsorg-eenhede van hout met 'n en suite-badkamer en kombuisie en slaapplek vir tot 4 gaste elk; 1 oopplan-houtselfsorg-eenheid met 'n en suite-badkamer en kombuisie met slaapplek vir 6 gaste; 2 Koedoe-standaardkamers met slaapplek vir 4 gaste in elkeen; en 1 Koedoe-standaarddubbelbedkamer; en 1 toegeruste selfsorg-eenheid vir 2 gaste.

Elke kamer het 'n privaat ingang, badkamer en dek. Ontbyt word bedien vanaf 07:00 tot 09:00 in die klein Hexagon-lapa vanaf R39 per persoon. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek. Restaurant is op die perseel. Daar is ook 'n ten volle gelisensieerde kroeg. Alle pryse sluit BTW in. Slegs die selfsorg-eenheid is selfsorg. Al die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Selfsorg-eenhede word nie skoongemaak nie. Dit kan op versoek geskied teen R120 per dag. As jy laat arriveer moet jy asseblief die nodige reëlings tref. Bel asseblief die nommer wat deur LekkeSlaap verskaf word om ons daaroor in te lig.

Ons verskaf ook 'n unieke bestemming vir troues, funksies en konferensies. The Hexagon, 11 km buite Uitenhage, is die buitelugbestemming wat altyd 'n tikkie avontuur by enige feesviering of funksie kan voeg. Die sessydige gebou met grasdak, vandaar die naam The Hexagon, beslaan 'n oppervlak van ongeveer 270 m² en kan gemaklik 300 gaste akkommodeer.

Let asseblief daarop dat ons boorgatwater gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir The Hexagon
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Hexagon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R475
Vanaf R356
per nag (vir 2 persone)
was R475
Vanaf R356
per nag (vir 2 persone)
was R475
Vanaf R356
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMmVjMDUwLWYyNDctNGQ3Zi04NWI2LWExODhiOTVmY2MzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R475, nou Vanaf R356  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Longwood Amanzi 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.716558130616 25.48504114151
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za