Pietermaritzburg Akkommodasie by The Hidden Inn | LekkeSlaap
+65

The Hidden Inn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir The Hidden Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Vivian, jy het laat tuis voel van die eerste minuut.

Ruim en baie netjies. Kamers, swembad mooi skoon en was 'n lafenis in erge hitte wat ons beleef het.

Lourens S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Baie welkom ontvang en gemaklike, stil aand gehad.

Veronica K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Gesin met tieners

Vivian was 'n aangename persoon wat ons baie welkom laat voel het.

Alhoewel ons slegs een nag oor geslaap het was dit heerlik om so tuis te kon voel. Vivian het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en ons het die heerlikste ontbyt genuttig. Werklik aangenaam verras en kon heerlik ontspan.

Monique J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Besigheidsreis

Skitterend, fantasties, lekker.

Dis skoon, netjies. Bed slaap lekker. Warm water. Ontbyt is heerlik. Verwelkoming was lekker, baie gasvry. Wi-Fi werk fantasties.

Stephen P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Besigheidsreis

Stylvol en gemaklik.

Puik diens. Vivienne het my so welkom laat voel. Sal vir seker weer plek by hulle bespreek.

Florence V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence V
Gesin met tieners

Voorwaar amazing!

Vriendelike diens. Vivienne is amazing.

Michael W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n versteekte juweel!

Die akkommodasie is puik en 'n super vriendelike gasvrou! Alles is goed georganiseer en die lêer bevat alle inligting wat 'n reisiger ooit sou nodig hê!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This really is a hidden gem!

The accommodation is superb and a super friendly landlady! Everything is well organised and the file contains all info a traveller would ever need!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leon W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die gasvrou, Vivian, was vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was lekker en voldoende. Die kamer was ruim en skoon en daar was genoeg koffie en tee beskikbaar.

Wena C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena C
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek, gerieflik en prentjiemooi.

Ons verblyf was heerlik. Vivienne het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was veilig, skoon, ontbyt was heerlik. Ek sal definitief weer daar gaan oorbly.

Randall B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Randall B
Gesin met tieners

Genotvolle verblyf. Goeie gasheer/eienaar.

Alles was goed (ruim kamer, netheid, kliëntediens). Enigste probleem was die parkeerterrein - my motor se onderstel het gekrap toe ek van die motorhuis omdraai en vir die 3 dae moes my motor buite die perseel staan. Ek het 'n standaard 2017 Audi A4, wat nie 'n verlaagde onderstel het nie, so dit was onverwags.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyable stay. Great host/owner.

Everything was great (spacious room, cleanliness, customer service). Only problem was the parking - my car's undercarriage got scraped when I reversed out of the garage and for the 3 days my car had to park outside of the premises. I have a standard 2017 Audi A4, which does not have a dropped suspension, so that was unexpected.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Hidden Inn's terugvoer

Dear Randall,

I'm really happy that you enjoyed your stay with us.

Unfortunately, as for your vehicle is concerned, I did tell you that your car may scrape going into the garage and that it was entirely at your own risk. The cars parked in front of the premises are reasonably safe because we do have guards that patrol on the road. I also park my car out front.

Kind regards,
Hidden Inn

The Hidden Inn
Zak D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak D
Gesin met klein kinders

Wonderful place to stay.

Great place. Great location. Great reception.

Sandra V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect host, very comfortable.

Perfect host and feline companions! Very comfortable.

Jan C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Baie behulpsaam en baie vriendelike diens ontvang. Rustige atmosfeer in stil area. Ontbyt was heerlik.

Selmare H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selmare H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en kalmerend.

Dit was n baie lekker oorbly. Die mense is vriendelik en baie gasvry. Die fasiliteit is baie netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand kan aanbeveel.

Erika B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although we arrived late at night, we were invited in with a great smile, service and a wonderful stay.

I would recommend The Hidden Inn to anyone looking for friendly service, beautiful rooms and a big delicious breakfast.

Jeanette S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette S
Besigheidsreis

Rustig.

Die parkering is net 'n probleem. Baie steil afdraende om te parkeer, baie steil opdraende.

Danie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en goeie waarde vir geld.

Sal enige tyd aanbeveel word.

The Hidden Inn's terugvoer

Thank you for the review, It was a pleasure having you stay with us
Regards: Hidden Inn

The Hidden Inn
was R825
Vanaf R743
per nag (vir 2 persone)
was R825
Vanaf R743
per nag (vir 2 persone)
was R825
Vanaf R743
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC1a0TASXXkh7SM8t5YXDKK5hMO77LIE6NWTJRsCBsiQKNY5EG4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R825, nou Vanaf R743  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 42 Thornycroft Place Boughton 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.602553247699 30.336617813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za