LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hidden Valley | LekkeSlaap
+40

The Hidden Valley

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Hidden Valley is op die oewer van die Blyderivier en bied 'n rustige wegbreekplek tussen sitrus- en mango-plase.

Gaste kan tussen 2 houthutte met slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig oor die rivier kies. Die hutte het koningingrootte- en enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke hut bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak.

The Hidden Valley bied doendinge soos swem, visvang, tjoepry, voetslaan en fietsry en gaste sal kleinwild en voëls in die natuur kan sien. Daar is sebras, impalas, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild op die wildernislandgoed te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Hidden Valley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.366370852423 30.845384124073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!