The Highland Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restaurant.

Al die selfsorg-eenhede het en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, en 'n TV. Die sakpas-eenhede is 'n nuwe byvoeging by The Highland Inn en bestaan uit 6 aparte kamers wat in 2 dele gedeel is, met 1 badkamer per afdeling. Elke kamer bied verskeie beddens en is ideaal vir groter groepe, skooltoere, kontrakteurs of gesinne wat op soek is na meer bekostigbare oornaggeriewe. Daar is ook 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis met 'n groot gemeenskaplike leefarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar aan al ons gaste. Ons is ook naby aan restaurante en die sakekern.

Ander besienswaardighede in die omtrek sluit in die Golden Gate en Clarens (30 minute se ry), Afri-Ski (125 km), die Noord-Drakensberg (130 km), en die sentrale Drakensberge (200 km).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Highland Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za