Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hill Boutique Bed & Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles Lower-weg 3, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

The Hill Boutique Bed & Breakfast is in die Bunkers Hill-woonbuurt in Oos-Londen geleë. Dié gastehuis is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers en vakansiegangers.

The Hill Boutique Bed & Breakfast beskik oor 12 suites wat individueel versier is, en 5 gesins-suites wat elkeen 'n kombuisie het. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-stort.

Elke kamer het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke suite 'n privaat ingang. Ontbyt word in die eetarea bedien en ander smaaklike maaltye kan ook hier geniet word indien vooraf gereël.

Die gastehuis het ook 'n kuierarea met 'n kroeg, 'n plonspoel, 'n boma met braaigeriewe, en veilige parkeerplek. Die gastehuis maak voorsiening vir groepe soos sportklubs en skooltoere.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Hill Boutique Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gleneagles Lower-weg 3, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Hill Boutique Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles Lower-weg 3, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJPX4AI3wogp0egNBXQbMv5AKTMfDW7GVF37fkVNuiE3AXXpJF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 1) 2 5 1 5 3 Gleneagles Lower Road Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.995547985755 27.926588542328