Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hilton Bush Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir The Hilton Bush Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mark G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed for 3 nights to tour the Midlands. The resort is wonderful.

We stayed for 3 nights to tour the Midlands and to visit Hilton where the children were on activities. The resort is wonderful and while the dirt roads can be muddy, the distance means it's quiet and you get a chance to see some of the wild animals (Duiker, Owls, Scrub hare etc). The breakfasts are a real treat. I would stay there again if in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, skoon, stylvol en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely bush break.

The aloes were really showing off when we visited Hilton Bush Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivor G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ivor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie mooi, maar diens is swak.

Mooi plekkie, ons was 2 nagte daar, nogal baie betaal per aand, ons het nie ontbyt gehad nie maar ons was uit die oggend en sommer hul ondersteun vir ontbyt, geen diens en toe ons vra of ons kan ontbyt toe kyk die vrou ons snaaks uit en sê sy sal uitvind, ons het gesê los, maar ons sal in die dorp gaan eet, verder het hul nie die kamer skoongemaak nie, net die bed opgemaak, ons moes ons nat handdoeke gebruik en die borde wat gebruik was is nie gewas nie en net so gelos. Ons melk en koffie in die kamer is nie volgemaak nie en ons het toe nie melk of koffie weer gehad nie, verder soos ek sê baie mooi, maar die looppad na die karre kan mens nie gebruik nie, want daar is 'n bos wat die looppad toegroei en die paadjie se gras is lank. Ons moes om loop deur die modder, want dit het gereën, ek dink net vir dit wat ons gekry het is R900 'n aand werd en nie R1700 per aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil.

Het ons verblyf regtig geniet. Stil en rustig met 'n baie mooi uitsig. Selfs bokkies wat saans voor ons stoep verby gestap het. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H
Saam met vriende

A real bush experience in luxurious setting.

Staff friendly and super helpful. Rooms beautiful and clean. Breakfast great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M
Saam met vriende

Baie rusitge en stil lodge met mooi verblyf!

Ons het 2 Deluxe-kamers bespreek. Baie goeie waarde vir wat mens betaal. Die lodge is baie stil en rustig wat 'n groot plus is. Ons het alles nodig gehad in die eenheid wat ons benodig het. Groot plus vir die "block out" gordyne en DStv. Pragtige uitsig uit ons kamer uit. Al kritiek wat ek het is die skoonheid van die eenheid toe ons arriveer. Ons mikrogolf was baie vuil van kos van vorige gaste en ons stort se teëls teen muur was nie skoon nie (nog seep gehad van vorige gaste). Die eenheid het ook 'n afstof nodig agter die bed, en op die hang ligte. Die skoonmakers het die volgende dag ons albei se eenhede netjies kom maak deur skottelgoed te was en bed op te maak, wat bitter min gastehuise/lodges doen. Hiervoor gee ek 'n 10/10 vir diens. Die inklok en uitklok was ook baie maklik en gerieflik. Ek sal die lodge en Deluxe-kamers aanbeveel vir 'n naweek se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtige natuurskoon!

Die verblyf is baie netjies met die mooiste uitsig oor 'n vallei met 'n waterval. Lieflike area vir voëlkykers! Die personeel is vriendelik en ons het tuis gevoel. Heerlike ontbyt genuttig. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig, skoon geriewe. Wens ons kon langer bly.

Lisa het ons hartlik ontvang. Alles was mooi skoon en maklik om te vind. As ons weer in daardie area moet oorbly sal ons weer by Hilton Bush Lodge gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hilton Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie Elmien, ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms.

The Hilton Bush Lodge
Janine R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Besigheidsreis

Pragtig, gemaklik, ten volle toegerus.

Pragtige, stylvolle akkommodasie. Met alles wat jy mag nodig kry. Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die uitsig en verblyf was als wat ons verwag het. Ons het elke sekonde geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Die plek is baie netjies en die mense is great.

Die plek is baie netjies en die mense is great. Die uitsig van die deck is iets anders en sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Pragtige uitsig, alles skoon en netjies

Baie gasvry ontvang, blyplek was baie smaakvol ingerig. Heerlike stoep wat oor die bos kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig langs 'n beeldskone kloof/vallei.

Skoon beddegoed en gemaklike koninggrootte-bed. Swembad skoon en gerieflike grote. Naby die mooi klein dorpie - Hilton met al die groot winkels vir kruideniersware. Restaurante en naby Midmardam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, friendly and quiet.

Will stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne, vriendelik en stil.

Sal weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek met 'n baie mooi uitsig en baie rustig.

Sal weer daar bly en ander mense verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B

Pragtige uitsig en plek.

Bitter lekker gebly. Alles baie mooi en skoon. Regtig mooi uitsig met klank van rivier. Alles is daar wat jy nodig het asook meer as wat jy verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Hilton Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd gevat get om ons hierdie resensie te gee.
Ons gaste is ons beste advertensie.

The Hilton Bush Lodge
Lana D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wooneenheid baie smaakvol, goeie uitsig oor vallei en baie rustige omgewing. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizaan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan D
Besigheidsreis

So ongelooflik mooi.

Baie lekker gebly, gerieflik en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G
Besigheidsreis

Lekker en gerieflik.

Lieflike ligging en 'n pragtige omgewing. Naby die dorp en alle omliggende besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels G
Besigheidsreis

Heerlik en rustig!

Die ligging is pragtig. Die omgewing is rustig en alle sakegebiede is baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die kamers was baie skoon en gerieflik.

The Hilton Bush Lodge het aan al ons verwagtings voldoen. Dit is baie rustig daar. Is naby genoeg aan Pietermaritzburg. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Gesin met klein kinders

An amazing stay!

Beautifully located in Hilton, surrounded by a breathtaking view. Along with friendly service. My then 8 month old baby girl, took a real liking to Nancy and Gavin was on the ball. The accommodation was larger than expected - proper value for money. We will definitely be back in the not to distant future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zama M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama M
Enkelreisiger

The place to be, away from the mad crowd.

Excellent place to relax one's mind. I was lucky to get a room with a beautiful view of the falls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n lekker ondervinding nie.

Die lodge word bereik met 'n slegte grondpad. Daar was geen braaigeriewe beskikbaar nie. Die lodge kan doen met aandag aan detail. Daar is geen ligte op die perseel nie, ons was skrikkerig toe ons die aand dorp toe moes gaan om uit te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hilton, 20 km vanaf Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NjkwNWIyLTMxNmMtNDc2ZC05NDgwLTZlOTA2NGEyNjAyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the D534 Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.496396954844 30.266853868961