Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir The Homestead
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Gesin met klein kinders

Veilig en rustig.

Flink diens, baie netjies en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as uitstekend.

Kamers was baie netjies skoon en baie mooi gemubileerd. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Wat baie treffend was, is die wyse waarop Paasfees gevier is en besoekers deel gemaak is daarvan. Ons het dit baie waardeer. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucea R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucea R
Besigheidsreis

3 dae lank my tuiste en kantoor.

Lekkerste wat ek nog op 'n sakereis gebly het! Sal beslis weer kom, of dit nou vir besigheid of plesier is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne H
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean with great linen.

Great secure and clean accommodation, facilities and pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, comfortable, peaceful, clean and safe.

The accommodation was easy to find from the N1 highway. Shopping centres are located within a 5-minute drive should you require to purchase anything after arriving. We were met by the owner, who ensured that we were comfortable and happy with our room for the night, and we were made to feel at home. Our vehicle was safely parked on the premises behind a secure gate. The room was spotlessly clean and smelled as fresh as a daisy. It was great to find everything working! A large comfortable bed awaited us after a long drive. The area is quiet, and we slept soundly. The in-room amenities enabled us to relax and enjoy our stay here. Tea bags, sugar, sweetener, ground coffee, a French press, microwave, and kettle allow for quick meals and coffee or tea. There were even cookies on our pillows and rusks in a jar. Bottled water and a sealed container of full cream milk were provided in the fridge. Thank you to you and your team for going out of your way to ensure that we had a comfortable stay. The accommodation exceeded our expectations and will definitely be our first choice for all our future overnight stays in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet C
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf en baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies en baie rustig. Alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, dankie!

Ons was baie beïndruk met ons kamers, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, privaat en goed geleë.

Dit is bitter netjies, privaat en goed ingerig. Ons het heerlik gebly en sal die plek vir enige een kan aanbeveel. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en ingelaat. Die stort is heerlik, daar is lekker koffie in die kamer. Die lugversorger werk goed om die kamer af te koel. Dit is 'n lekker plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, goeie gasvryheid.

Ons het ons verblyf geniet in die netjiese en goed toegeruste eenheid. Dankie vir die gasvrye ontvangs en seker maak dat alles in orde is. Ons sal beslis weer daar oornag en The Homestead ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langnaweek kuier by student.

Baie goed geleë, naby verskeie winkelsentrums. Veilige parkeerplek. Baie goed toegeruste eenheid. Uitstekende skoonmaakdiens en vriendelike staf. Goed onderhoude gronde en lekker braaiplek.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf.

Ek is vriendelik verwelkom deur Riaan, wat 'n paar keer deur die naweek opgevolg het of alles nog reg was. Ons kamer was pragtig met heerlike spierwit linne. Daar is ook voorsiening gemaak vir lekker plungerkoffie wat 'n bonuspunt was! Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en sentraal geleë.

Riaan se Homestead was ruim genoeg vir ons gesinnetjie van vier. Alles werk goed en is skoon. Die DStv was handig om rugby te kyk. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Riaan het gereeld met ons gesels om seker te maak hoe laat daar ingeboek word. Plek is pragtig, modern en mooi skoon. Bietjie duur vir oornagfooi as jy op 'n streng maandelikse begroting is. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Enkelreisiger

Heerlik, super skoon, netjies en vriendelike personeel.

As ek ooit weer Bloemfontein toe moet gaan (dié keer was dit 'n rugbytoer by Grey Kollege), sal ek verseker weer by Riaan en sy span, Dyna en Julia, tuisgaan - hulle was baie vriendelik, behulpsaam en niks was te veel moeite nie. My kamer was alles wat ek nodig gehad het. Riaan het per WhatsApp in verbinding gebly en was beskikbaar op sy sel indien nodig. Dankie vir 'n heerlike paar dae by The Homestead!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waylon K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylon K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

The Homestead is 'n baie netjiese en gerieflike verblyf. Riaan en sy span laat 'n mens baie welkom voel. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Gesin met klein kinders

The location is perfect. The accommodation is amazing. The garden is beautiful.

There is a lovely Lapa to entertain and visit with friends. The swimming pool is lovely. The cottage has everything you can think of needing, like a washing machine and tumble dryer. There are also extras in the room that add to the enjoyment of one's stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Besigheidsreis

Vriendelike en hartlike, tydelike tuiste.

Vriendelike ontvangs, baie skoon binne en buite, alle geriewe wat jy benodig is beskikbaar in eenheid. Baie naby winkels en snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die kamers is pragtig, netjies en skoon. Kon regtig niks fout kry nie. Dit is die tweede keer wat ons daar oorgebly het, en sal verseker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvena P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was lovely.

We had a lovely stay at Homestead, the apartment was exactly like the photos. And the owner made the stay even more at east.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth V
Gesin met klein kinders

Uiteindelik verblyf in Bloemfontein gevind waarheen ons beslis weer sal teruggaan (soek al lank).

Lekker om te sien dat daar ook aandag gegee word aan die klein dingetjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met tieners

Sien sterre.

Beste plek in Bloemfontein. Als wat jy nodig het is daar. Skoon en netjies, en Debbie gaan uit haar pad om als vir jou te doen om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy sien op foto's is wat jy kry.

Pragtige en netjiese akkommodasie met alles wat jy kan benodig. Baie dankie Debbie vir die vriendelike ontvangs, sal weer van jul gastehuis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nie B
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Gasvry en vriendelik. Modern, skoon en netjies. Baie goed geleë. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Debbie het ons baie welkom laat voel en goed gekommunikeer. Ekstra geriewe soos swembad, boma, vriesgeriewe, onderdakparkering tot ons beskikking. Ruim, netjiese, skoon en gemaklike eenheid. Alles beter as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A
Gesin met klein kinders

Die moeite werd.

Baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon Jacques P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon Jacques P
Gesin met tieners

Home away from Home.

Vreugdevol en pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie En Annalise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die tweede keer wat ons hier tuis gegaan het. Die plek is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Die plek is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die diens is baie goed en dit is baie sentraal en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P
Enkelreisiger

Absolute 5-ster verblyf.

Die eenheid was silwerskoon en veilig met pragtige dekor. Ontvangs was vriendelik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabie Vorster V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie Vorster V
Enkelreisiger

Skoon en pragtig.

Vriendelik ontvang. Als was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gesellig.

Presies wat jy nodig het, baie netjies en Riaan was verskriklik gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld en Riaan is 'n baie vriendelike bersorgde gasheer. Dit was 'n plesier om daar te bly, ons sal beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton H
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en lekker dankie.

Sal weer hier slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goed toegeruste en baie netjies bestuurde gastehuis.

Ons is aangenaam verras deur die Homestead. Van buite is mens nie bewus watter aangename, goed toegeruste en netjies bestuurde gastehuis dit is nie. Riaan pas sy gaste en sy besigheid baie goed op!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannelie W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannelie W
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie gerieflik. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en netjiese kamers. Alles wat jy nodig het vir 'n aand se lekker slaap. Beveel dit definitief aan.

Al het ons op 'n vakansiedag ingeklok, was daar personeel wat ons vriendelik ontvang het. Baie goed geleë, naby hospitale, skole, inkopiesentrums en selfs die universiteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Enkelreisiger

Verdien regtig die goeie sterre.

Privaat, sonder om afgesonderd te wees. Almal was baie vriendelik, en sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers en baie aangename gasvrou.

Veilige en netjiese kamers. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almari V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almari V
Gesin met klein kinders

Highly recommended. Neat. Friendly. Proud owners.

The Homestead went over and beyond to make their place special. It is not only clean, neat and well looked after. It has everything you need and more. Their unique style and little extras makes this place one to return to. Thank you to all the staff for their contribution. Will see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar word mooi na die fynste detail gekyk, gasvry en tog privaat. Diens en persoon wat jou inboek puik.

Pragtige keurig versorgde verblyf. Pynlik netjies en jy voel daar word aan al jou behoeftes voorsien. Ek is dol daaroor dat die goedgesindheid en eerlikheid van die mensdom nog vertrou word, met 'n betaalboksie beskikbaar vir hout of aanstekers wat jy benodig vir vuurmaak. Dit laat my met 'n glimlag op my gesig dat daar tog nog vertroue is. Dankie vir vriendelike personeel wat ook bekikbaar is vir verder hulp, en niks 'n probleem is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie En Annalise M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die plek is pragtig met goeie smaak versier en baie skoon.

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar oorbly. Die eienaar het moeite met ons aankoms gedoen en ons is gasvry ontvang. Alles was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie netjies met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige en mooi plekkie, sal elke keer teruggaan.

Die eienaar is baie vriendelik en akkommoderend, en die kamers is altyd skoon en netjies, ons geniet ons verblyf elke keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané L

'n Juweel in die stad.

Die kamers is pragtig en luuks binne. Dit het alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred N
Gesin met tieners

Fantasties! Voel soos 5 ster-verblyf.

Baie netjies en gemaklik en voel tuis reg van wanneer jy opdaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamer.

Na 'n lang rit op die pad is dit so lekker om in so netjiese skoon kamer te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, stil en rustig. Privaat.

Ons was baie beïndruk met The Homestead gastehuis. Absoluut waarde vir geld en baie netjies. Die kamer is baie privaat ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné O
Gesin met tieners

Baie netjies, waarde vir geld!

Modern, skoon, goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Resego S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resego S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect. Definitely worth staying at.

It's a perfect place to stay at. Lovely staff and treatment. The place is just gorgeous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ene V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend

Heerlik gebly. Rustig, skoon en prentjiemooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag-akkommodasie.

Ons het later ingeboek en het net vooraf met Riaan gereël. Ons is vriendelik ontvang en als was perfek - skoon en pragtig. Sal dit beslis weer gebruik en kan dit aanbeveel. Daar is veilige parkeerplek so ons het nie nodig gehad om als af te pak nie. Baie dankie vir die uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winolene D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winolene D
Besigheidsreis

Pragtige verblyf.

Die kamers is pragtig en gasvryheid van die hoogste gehalte. Die warm water in die storte was vir 2 aande 'n probleem en moes 2 van die 3 kamers in ons bespreking in koue water stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Homestead se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer. Ons vra groot omverskoning vir die koue water in die storte. Ons het sedertdien die probleem opgespoor en reggemaak. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het.

The Homestead
Pieter V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Puik! Skitterende waarde vir geld.

Ons het in die tweeslaapkamereenheid gebly. Alles is kwaliteit: borde, glase ens. Die menigde gesig-/handewashanddoeke tydens Covid is briljant. Besondere waarde vir geld. Was verbaas oor wasmasjien en tuimeldroër. Riaan het daagliks gehoor of als reg is sonder om in te meng. Dankie daarvoor! Ek het reeds vir die res van die familie laat weet ons bly almal daar volgende keer in Bloem. Dit was nou regtig 'n lekker verrassing wat ons nie verwag het nie. Met twee tiener/volwasse seuns sonder klagtes spreek dit boekdele. Welgedaan Riaan! Ons beste verblyf in 'n lang ruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annica P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annica P
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis in Bloemfontein.

Pragtige gastehuis, netjies en skoon. Ons het 'n probleem gehad met 'n deur 20:00 die aand en Riaan het vinnig gereël om opgelos te word. Baie goeie en vriendelike diens by Homestead. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melane B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi!

The Homestead is die ideale blyplek in Bloemfontein. Dit is veilig en ongelooflik mooi. Dit is gerieflik en skoon en ons sal beslis weer daar oorbly. Vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winston W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winston W
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Riaan as gasheer het baie moeite gedoen om my tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Enkelreisiger

Lovely place.

Love the country cottage style.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Gesin met klein kinders

Excellent value for money. Beautiful rooms.

We were so impressed with the quality of our stay at The Homestead. Beautifully done rooms with lovely linen, towels etc. Everything was of the highest quality. Great little extras, such as filter coffee, rusks, milk, bottled water. Wine available to purchase. Pristine swimming pool. Next time we are in Bloem, we would have no hesitation at all in staying here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K
Besigheidsreis

Uiters netjies, modern, veilig.

Ek het vir 'n week in die Blessings-eenheid gebly - wat 'n blessing! Smaakvol gemeubeleer, lieflike badkamer, ruim - alles wat ek moontlik kon vra. Ek het elke middag na kursus teruggekeer na 'n sprankelskoon plekkie. Die geen kombuiswasbak was glad nie gemis nie, skottelgoed was elke dag weggeneem en skoon terugbesorg. Ek het baie veilig gevoel en alhoewel die gastehuis langs 'n groot pad geleë is, was ek nooit bewus van verkeer nie. Die privaat ingang en tuintjie van Blessing was vir my 'n ekstra pluspunt. Baie dankie Riaan vir jul gasvryheid - ek sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kealeboga F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kealeboga F
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a good experience.

It felt like home. Unfortunately we lost our son at the Hospital so we had to leave on Friday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie dankie vir lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Lekker gebraai.

Baie gerieflik en netjies. Jou voertuig ook veilig. Ideaal vir oornag in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Runelle P
Gesin met klein kinders

Heerlik, veilig, netjies en alles wat mens kan nodig kry.

Dit was 'n plesier om in The Homestead Cottage te bly. Riaan was van die begin af baie vriendelik, behulpsaam en vinnig met reaksie op navrae. Die eenheid was uiters netjies en het alles wat mens kan nodig kry en meer. Die ligging van The Homestead is gerieflik naby alles en baie veilig. Ek sal enige tyd The Homestead aanbeveel en beslis terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Gesin met tieners

Stil en rustig!

Ons het die privaatheid van die verblyf geniet. Die huisie het alles wat jy nodig het. Die tieners was verstom oor die aantal kragproppe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Really was an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Die eenheid is besonder goed toegerus, ons het niks kort gekom nie. Daar was heelwat ekstras, soos water en melk in die yskas, filterkoffie en heerlike beskuit, en koekies op ons bed om ons te verwelkom. Riaan is ook 'n baie goeie gasheer en het gesorg dat ons niks kortkom nie en ons dat ons verblyf so gemaklik as moontlik is. The Homestead Cottage het vir ons 'n hawe in Bloemfontein geword en ons sal dit ten sterkste aanbeveel. Ons sal vir seker weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9700a7728b8b47553b8e7fe05381c7a1d3ffc5f3dd3250c247dc96374da0e7138d06c5888218bb24ce64364cf294be6a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 32 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.097340923153 26.203735359013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem