Dinokeng Akkommodasie by The Homestead Bush Lodge | LekkeSlaap
+22

The Homestead Bush Lodge

1 resensie
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa , Dinokeng Wildreservaat , 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

The Homestead Bush Lodge is ’n lieflike lodge in die Dinokeng Wildreservaat wat slaapplek aan 8 gaste bied.

Dié ruim lodge is ideaal vir ’n groep of gesin en ’n minimum van 4 gaste moet blyplek bespreek. Daar is 4 slaapkamers, waarvan 3 kamers 2 enkelbeddens het en die vierde kamer ’n stapelbed het.

2 van die kamers het en suite-badkamers, privaat tee- en koffiemaakgeriewe en lei na die terras en swembad. Die ander 2 kamers deel badkamergeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel. Die sitarea het ’n TV met DStv en lei na ’n onderdakstoep.

Daar is ’n privaat, aparte boma met ’n kroegarea en braaigeriewe en dit kyk oor die swembad uit. ’n Buite-braai en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Wildritte en ander doendinge kan gereël word op versoek teen ekstra kostes.

Slaapplek

’n Bespreking by The Homestead Bush Lodge sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Homestead Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R734, Pride of Africa , Dinokeng Wildreservaat , 0400, Gauteng
  • Gaste dink The Homestead Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R5 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R5 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R734, Pride of Africa , Dinokeng Wildreservaat , 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6gmKFPdIo42ZlQRcnRBDm5D7Gt3Lj2UjsyoKVynL3oIBAJnudp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 600  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Off the R734 Pride of Africa 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.332924497886 28.384439163368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za