Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The House of Green and Blue

Tweeslaapkamer-eenheid (Groen eenheid)
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed in elke slaapkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer en 'n aparte badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid het 'n wasmasjien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ingesluit: beddegoed en badhanddoeke, weeklikse skoonmaak van die eenheid en ruil van linne, sekere DStv-kanale. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Tariewe vir langtermynverblyf kan onderhandel word.

Huisreëls

Die daaglikse skoonmaakfooi beloop R80 per eenheid per dag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-eenheid (Yellowwood)
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljee-eenheid het of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n oopplan-sitkamer en -kombuis en 'n aparte badkamer met 'n stort. Braaigeriewe en sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ingesluit: beddegoed en badhanddoeke, weeklikse skoonmaak van die eenheid en ruil van linne. WiFi is ook ingesluit. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n ekstra koste. Tariewe vir langtermynverblyf kan onderhandel word.

Huisreëls

Die daaglikse skoonmaakfooi beloop R80 per eenheid per dag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel met See-uitsig (Blou eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n aparte badkamer en 'n instapkas. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis en sitkamer en slaaparea. Die eenheid bied 'n goeie see-uitsig en 'n uitsig oor die branders. Daar is 'n leer-rusbank en 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer is ingerig met 'n bad en stort en selfs die bad het 'n see-uitsig! Premier DStv en braaigeriewe word voorsien. Daar is 'n wasmasjien in hierdie eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ingesluit: DStv Premier en weeklikse skoonmaak van die eenheid en ruil van linne. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Tariewe vir langtermynverblyf kan onderhandel word.

Huisreëls

Die daaglikse skoonmaakfooi beloop R80 per eenheid per dag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockle-singel 60, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZWI0YTNhLTZmY2EtNDVhNi1iZjZjLTY1OTBkM2Q3YTdjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 60 Cockle Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0723 27.82689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem